Vida van Schalkwyk
  • Female
  • Bloemfontein
  • South Africa
Share

Vida van Schalkwyk's Friends

  • Charl van Schalkwyk
  • Pine
  • Maritza Van der Watt
  • Marius Els
  • Kobie Colditz
  • Eurika de Gouveia
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Riaan
  • Mandie Herbst
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Piet Nel
  • Doretha Kock
  • Liesel Wessels
  • Louise Viljoen

Vida van Schalkwyk's Discussions

tema - 16 tot 30 september

Started Sep 15, 2020 0 Replies

interessante vensters, deure, en/of deurhandvatsels  -  lekker kiek!!Continue

tema - 1-15 september

Started Aug 31, 2020 0 Replies

DIS HEERLIKE LENTE!! kom ons dink 'n bietjie verder as net lentebloeisels ...Continue

 

Vida van Schalkwyk's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

langs die see !!

"'n kunswerk in eie reg - pragtig! Mooi gesien en gefotografeer. Goed gedoen!"
Wednesday
Vida van Schalkwyk posted a photo
Wednesday
Vida van Schalkwyk commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Afrikaanse Oewerswaels

"skitterend hendrik!!"
Tuesday
Vida van Schalkwyk commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Llamas - die "cuteste" gesiggies!!

"elna, ek het hulle op 'n plot hier in die omgewing gesien - daar was seker so 20 van hulle, klein en groot!!"
Tuesday
Elna Geringer commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Llamas - die "cuteste" gesiggies!!

"Te dierbaar. Waar het jy hulle gesien Vida?"
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Llamas - die "cuteste" gesiggies!!

"Interessant! Hier het jy 'n moeilike situasie gehad, deurdat hulle in skadu was met son rondom. Mens kom dit dikwels in wildtuine tee. Dis dan beter om vir die skadu te belig (en witbalans te stel), al kom die omgewing oorbelig uit.As jy in RAW…"
Tuesday
Vida van Schalkwyk commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Waterbak : 9 foto's

"love it, elna!! geniet die speel verder ..."
Tuesday
Vida van Schalkwyk commented on Martie Venter's photo
Thumbnail

Plaasdam

"stunning foto martie!!"
Tuesday
Vida van Schalkwyk liked Hennie Cronjé's photo
Tuesday
Vida van Schalkwyk posted a photo

Llamas - die "cuteste" gesiggies!!

"Llamas are from South America ... relative of the camel, though they don't have a hump (but do spit!) Originating in Peru and in most parts of the world, llamas are prized as both pets and cattle. They are herbivores and known for being smart,…
Tuesday
Vida van Schalkwyk liked Ingrid Louw's photo
Monday
Vida van Schalkwyk liked Josef Steyn's photo
Monday
Vida van Schalkwyk commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_6965

"Mooi een hans@"
Monday
Vida van Schalkwyk liked Elna Geringer's photo
Monday
Vida van Schalkwyk commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

duine stap

"'n besonderse foto!!"
Monday
Vida van Schalkwyk commented on Ferdinand van der Merwe's photo
Monday

Vida van Schalkwyk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Vida van Schalkwyk's Blog

groot foto geleentheid!!

Posted on March 23, 2015 at 12:06pm 2 Comments

Comment Wall (24 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:47pm on August 28, 2018, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag, Vida. Alles wat mooi is word jou toegewens.

At 6:30am on April 18, 2018, Riaan said…

Hallo Vida, ek dink dis 'n pragtige foto van jou rooi goggas. Hulle word Cottonstainers genoem. die insekte sonder vlerke is maar onvolwassenes en vir my selfs mooier as die volwasse insekte. Jy sal sien dat sommige van veral die juniors se lywe op geswel lyk, dis juis vanweë vol mae dat hulle so lyk. Hulle sit so bymekaar want daar's oënskynlik 'n stukkende plek op die boom se stam en hulle is plantsapdrinkers. Hulle is ook maar familie van die Stinkgogga's. Lekker dag vijou

At 4:44pm on September 9, 2017, Tina le Grange said…

Hallo Vida, my foto vandag (9 Sept) -  voordat ek die oorspronklike foto ook gelaai het, toe is jy weg.  Kyk asb. ook daarna;  die klein foto wys nie die uit-fokus van die takke so duidelik nie maar ek weet op vol-grootte wys dit wel.  Ek wonder of net die kop van die voël, nie te naby gesny is nie?  Ek sal kyk wat die ander ook sê.

At 9:25am on February 11, 2017, Anita du Toit said…

Uitstekende voorstel Vida.. dankie daarvoor! So sal dit wees!!! :-)

At 6:21pm on January 30, 2017, Tina le Grange said…

Vida, Christelle se foto met hart in die middel: ongelukkig het Lééf-tydskrif toegemaak; ek huil daaroor.

At 1:38pm on August 28, 2016, Tina le Grange said…

Vida, beste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie liefde en bederf.  En laat jou kamera klik........

At 10:26am on August 28, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Vida. Mag jy Sy Seen ervaar vandag en jou hele nuwe lewensjaar. Geniet die plaaslewe!

At 7:28pm on May 15, 2016, Riaan said…

hey Vida baie dankie vir jou verjaarsdagwense, ekt 'n fees heeldag alleen in die veld gehad, leke week vijou

At 11:39am on February 12, 2016, Riaan said…

hey Vida ek wil nie op 'n oop forum dit stuur maar jou add van die Fray Bentos het my nou weer ver laat terugdink aan 'n Coppertone add van die 60's wat baaaie oulik is. as jy ok is daarmee stuur gou jou e-pos dan stuur ek dit vijou. weti hoe oud jy is en dit sal bepaal of jy die add sal onthou/geniet of nie

groetnis

Riaan

At 9:45pm on December 11, 2015, Tina le Grange said…

Baie dankie Vida vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar.  Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html