Willie Dreyer
  • Male
  • Frankfort Vrystaat
  • South Africa
Share

Willie Dreyer's Friends

  • Bruwer Burger
  • Gerrie Lambrechts
 

Willie Dreyer's Page

Latest Activity

Hans Myburg commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Rustig

"Baie mooi kleur en komposiesie met die weerkaats uitsteekend,n prag foto."
7 hours ago
Willie Dreyer posted a photo
8 hours ago
Elna Geringer commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Tugela waterskema

"Lieflik gedoen Willie"
Aug 27
Hennie Cronjé commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Tugela waterskema

"Baie mooi en goed gefotografeer. Geel mag bietjie te sterk wees, maar dit mag ook die kleure wees hierdie tyd van die jaar. Goed gedoen!"
Aug 27
Willie Dreyer liked Dine Potgieter's photo
Aug 27
Dine Potgieter commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Tugela waterskema

"Mooi "birds-eye view""
Aug 26
Tina le Grange commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Tugela waterskema

"Willie, min wat ons tonele sien wat vanuit 'n hoogte gefotografeer is. Baie besonders met goeie komposisie en kontras."
Aug 26
Josef Steyn commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Tugela waterskema

"Verstommende oorsig van die omgewing Willie."
Aug 26
Willie Dreyer posted a photo
Aug 26
Willie Dreyer commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Vrystaat in die winter

"Dankie vir jul kommentaar. Wat ek moes noem is dat ek verlede Saterdag in Qwa Qwa moes wees en toe ek Qwa Qwa nader was dit koud, bewolk en grys en skielik het die son op die berg deur gekom. Die simboliek was vir my op die oomblik dat ons moet Glo…"
Aug 10
Gerrie Lambrechts commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Vrystaat in die winter

"Mooi lyne en kleure, goed om jou weer te sien."
Aug 10
Josef Steyn commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Vrystaat in die winter

"Regte winterskleure. Op my skerm lyk geel baie sterk. Ek kan egter nie sê dit is te sterk nie want ek weet nie hoe die toneel gelyk het en hoe die lig was nie. Dit is dus net 'n opmerking en nie kritiek nie."
Aug 10
Rassie van Graan commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Vrystaat in die winter

"Baie mooi Willie!"
Aug 9
Elna Geringer commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Vrystaat in die winter

"Die foto vra vis VS kyk. Willie, detail, fokus en kontras is puik. Dis 'n pragtige foto"
Aug 9
Willie Dreyer posted a photo
Aug 9
Gerrie Lambrechts commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Ons saai nie en ons maai nie, maar ........

"Interessante foto, mooi skerp. Besondere kleur."
Jun 18

Willie Dreyer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Willie Dreyer's Blog

Dankie

Posted on March 21, 2018 at 6:28am 0 Comments

Baie dankie aan almal vir jul kommentare op my fotos, veral aan Hennie wat nie net sy mening gee nie maar ook verduidelik hoe om die foto te verbeter, ek waardeer dit en glo my fotos het in die tyd wat ek by fotoskool is verbeter.

Ook dankie aan Igno oor sy video gisteraand, dit sal oor en oor gekyk word.

Willie Dreyer

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:29pm on May 11, 2018, Tina le Grange said…

Vrolike verjaardag vir jou Willie!! 

At 7:24am on October 31, 2016, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Willie.. hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html