Willie Dreyer
  • Male
  • Frankfort Vrystaat
  • South Africa
Share

Willie Dreyer's Friends

  • Bruwer Burger
  • Gerrie Lambrechts
 

Willie Dreyer's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Haastig

"Willie, altyd lekker om hulle dop te hou met hul kostelike lyfies maar mos besonder vinnig. Ek hou van die voëls links, wat hulle dophou asook die kontras tussen die water en geel-bruin agtergrond."
10 hours ago
Willie Dreyer liked Tina le Grange's photo
10 hours ago
Willie Dreyer liked Tersia Weitsz's photo
11 hours ago
Willie Dreyer posted a photo

Haastig

Trop seekoeie het van die poel na die ander poel beweeg
11 hours ago
Elna Geringer commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Groot voete loop daar

"Willie, ek hou van die komposisie van die toneel. Die water is net genoeg om die kyker te laat besef dat hier water gedrink word. BGG"
yesterday
Josef Steyn commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Groot voete loop daar

"Hulle loop doer ver!!"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Groot voete loop daar

"'n Foto om stadig te bekyk op volgrootte. Die grondpadjie vat my oog na die grootvoete. Mooi toneel, lyk bietjie droog"
yesterday
Willie Dreyer posted a photo
Sunday
Willie Dreyer liked Josef Steyn's photo
Thursday
Gerrie Lambrechts commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Blaar

"Wen foto!!!"
Oct 21
Vida van Schalkwyk commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Blaar

"well done!!"
Oct 21
Hennie Cronjé commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Blaar

"Dis pragtig! Baie goed uitgevoer met 'n goeie komposisie. Die kleure is pragtig! Baie mooi!"
Oct 21
Josef Steyn commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Blaar

"Baie oulik Willie. Lekker kleurkontras."
Oct 21
Willie Dreyer posted a photo
Oct 21
Steve van Rooyen commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Pensionaris

"Dit is nou n Bul van n Akkedis!! Het him mooi afgeneem Willie"
Oct 21
Vida van Schalkwyk commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

DSC03537 a

"pragtig gedoen willie"
Oct 20

Willie Dreyer's Photos

  • Add Photos
  • View All

Willie Dreyer's Blog

Dankie

Posted on March 21, 2018 at 6:28am 0 Comments

Baie dankie aan almal vir jul kommentare op my fotos, veral aan Hennie wat nie net sy mening gee nie maar ook verduidelik hoe om die foto te verbeter, ek waardeer dit en glo my fotos het in die tyd wat ek by fotoskool is verbeter.

Ook dankie aan Igno oor sy video gisteraand, dit sal oor en oor gekyk word.

Willie Dreyer

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 7:29pm on May 11, 2018, Tina le Grange said…

Vrolike verjaardag vir jou Willie!! 

At 7:24am on October 31, 2016, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Willie.. hoop jy geniet dit hier.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html