Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Gerrie Lambrechts Oct 24, 2019. 13 Replies 1 Like
Goeie môre al my FS vriende. Ek het op ñ punt gekom waar ek nie verder kan aangaan by FS nie. Ek is nou ñ week terug van my wegbreek en ek kon nog geen foto's gelaai kry nie. Ek het nou al my E-pos…Continue
Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Aug 14, 2019. 2 Replies 1 Like
Goeie môre,Hierdie frustrasie moet vanoggend in woorde omgesit word, want ek sien ongelukkig nie verder kans om so te sukkel nie, ek staan vroeg op om FS te besoek en dit wat gedoen moet word af te…Continue
Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Sep 3, 2018. 7 Replies 0 Likes
Nou ja die pen is lus om met die papier kontak te maak en nav Igno se Kreatiwiteits video het ek maar weer bietjie gaan oplees oor Kreatiwiteit in fotografie en dan spesifiek Kreatiewe verwerkings.…Continue
Started this discussion. Last reply by Sandra Grobler Jun 27, 2018. 11 Replies 0 Likes
Fotoskolers ek sien die afgelope tyd dat daar baie mense is wat erg is oor Namibië, Liz wat ñ boorling is, Tersia wat dit daar geniet ens ens. In my vrye tyd skryf ek liedjies en hierdie een gaan oor…Continue
Posted on October 21, 2015 at 2:40pm 7 Comments 0 Likes
Ek wil maar net van geleentheid gebruik maak om al die Fotoskolers te laat weet dat Elna en Huey Geringer se Swaer vanoggend vroeg oorlede is. Ek en Matt was baie goeie vriende en ek gaan hom mis. Wens hul hele gesin sterkte toe en Vader se nabyheid indie tyd.
Hi Willie.
Oor my foto, die twee Sterretjie, ek belowe ek het die foto so geneem, ek kon my oe nie glo toe hulle so gaan sit het nie. Het dit nog nie weer gesien nie. Al wat ek verander het was die agtergrond.
Groete Magda.
Baie dankie vir die goeie kommentaar op my deur... Ek is so bly.
Baie geluk met verjaardag Willie, mag dit 'n geseënde jaar wees. Baie dankie vir inspirasie hier op fotoskool. Jaar vol mooi fotos!
Willie, ek het probeer om 'n epos te stuur oor die boek. Dit kom egter terug. Het jou e-pos adres verander? Bevestig asb. weer jou adres. As dit nie verander het nie mag jou posbus dalk te vol wees. Dankie by voorbaat. Josef
Willie, kyk my antwoord by my foto.
Dankie vir jou kommentaar Willie. Soos wat dit met reisfoto's gaan is min goed ideaal. Die foto is vroeg middag geneem (omtrent 15h00) en die lig was wel 'n bietjie hard. Ek glo egter as ek weer probeer kan ek dalk die kontras opstoot. Dankie dat jy daarop gewys het.
Baie dankie vir 'n uitstekende verduideliking Willie.
Willie my foto oor die Alpe; baie dankie vir jou kommentaar - ek het na die histogram gekyk wat redelik goed lyk, maar ek raai die vliegtuig se ruit het 'n invloed. Nie die beste manier om foto's te neem nie :-)
Naand Willie. Dankie vir jou kommentaar op my blaar. Dit is voorwaar 'n eienaardige verskynsel. Ek sou ook graag die highlight op die agterste deel van die blaar helderder wou kry maar soos dit is het ek om alreeds met 100% ge'dodge' en ook die beligting verhoog. Ek het waarskynlik maksimum uit om gehaal. Jou opmerking is egter heeltemal geldig.
Willie, Gerrie se Kerktoring foto vandag; ja die horlosie het mooi geloop. Ons het 5 uur by die Kerk aangekom en hoor toe die 5 slae van die horlosie. Vir my altyd spesiaal om 'n kerkklok te hoor lui. Ons het goeie afwisseling tussen bewolk en bietjie son gehad.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by