Zenobia Geldenhuys
  • Female
  • Mosselbaai
  • South Africa
Share

Zenobia Geldenhuys's Friends

  • Magda vd Merwe
  • Renette van der Merwe
  • Rinske van der Walt
  • Heilet Oosterhuis

Zenobia Geldenhuys's Discussions

beligting

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Feb 19, 2013. 1 Reply

Help asb.  hoe kry ek die beligting reg wanneer die landskap in son en skadu is?Continue

????

Started Dec 8, 2012 0 Replies

Wil net graag se: baie dankie vir foto's kommentaar> dit is baie leersaam. vrede en vreugde!Continue

 

Zenobia Geldenhuys's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

wolke

"Pragtig en vol drama! Die horison is reg geplaas weens die baie wolke. Die beligting is goed hanteer, maar hoewel dit seker na aan die "rooi uur" (laatmiddag) was, wonder ek of rooi nie bietjie sterk is nie? Die komposisie is goed met die…"
22 hours ago
Michiel Prins liked Zenobia Geldenhuys's photo
yesterday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
yesterday
Michiel Prins liked Zenobia Geldenhuys's photo
Tuesday
Rassie van Graan liked Zenobia Geldenhuys's photo
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

duine stap

"Besondere foto, mooi geneem."
Tuesday
Elna Geringer commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

duine stap

"Puik en nogmaals puik Zenobia. Die foto het ritme en balans. BGG"
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

duine stap

"Hier het jy 'n mooi primêr (die mense) en 'n sekondIer (die walle in die sanf. Mooi ryk kleure met skerp fokus. Baie mooi en goed gedoen!"
Monday
Josef Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

duine stap

"Pragtig Zenobia. Nog nie so 'n duinefoto gesien nie!"
Monday
Vida van Schalkwyk commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

duine stap

"'n besonderse foto!!"
Monday
Ferdinand van der Merwe commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

duine stap

"Die sand gee mooi kleur en die stappers wys hulle is daar"
Monday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
Monday
Josef Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

pers en geel

"VBaie mooi Zenobia."
Monday
Hennie Cronjé commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

pers en geel

"Pragtig en baie indrukwekkend! Pers en geel is teenoorgesteld op die kleurwiel en sorg dus vir goeie, sterk kontras in kleur. Die ontwerp is ook baie goed en tegnies is die foto uitstekend uitgevoer. Die miertjie vorm 'n goeie fokuspunt. Baie…"
Sunday
Magda vd Merwe commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

pers en geel

"Dis n pragtige skerp foto. Hou van die Kleure"
Saturday
Tina le Grange commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

pers en geel

"Zenobia, uitstekende foto Skerp fokus en gogga as bonus Die warm geel en koel pers/blou is baie treffend Ook goeie komposisie met blare wat mooi uitwaaier."
Saturday

Zenobia Geldenhuys's Photos

  • Add Photos
  • View All

Zenobia Geldenhuys's Blog

photoshop

Posted on March 28, 2013 at 6:24pm 4 Comments

wil graag photoshop sagteware aanskaf. Wat beveel die kenners aan?

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:05pm on October 29, 2015, Josef Steyn said…

Ek is vreeslik jammer dat ons mekaar misgeloop het Zenobia. Skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com sodat ons nuwe planne kan maak. As jy die gedrukte weergawe verkies sal ek dit stuur sonder om die versendingskoste by te voeg.

At 6:15pm on September 17, 2014, Tina le Grange said…

Beste Zenobia;  veels geluk met jou verjaardag.  Seënwense vir 'n nuwe lewensjaar vol opwinding, vreugde en vrede!!

At 9:07pm on September 17, 2013, Christa Snyman said…

Baie geluk meet jou verjaardag, Zenobia! Mag dit 'n wonderlike nuwe lewensjaar wees met hope foto geleenthede!

At 4:27pm on September 17, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Zenobia, hoop jy het 'n wonderlike dag en geseende nuwe lewensjaar

At 9:08pm on November 26, 2012, Heilet Oosterhuis said…

Welkom by Fotoskool,  hoop jy gaan dit net soveel geniet soos ek.

At 5:52pm on November 26, 2012, Anita du Toit said…

Welkom by Fotoskool Zenobia, hoop jy geniet dit hier, ons sien uit na jou foto's

At 2:43pm on November 26, 2012, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Zenobia.  Ons sal oplet vir jou fotos. Wat se apparaat is jy mee besig op jou foto? En die oorfone? Jy het my nou erg nuuskierig!

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html