Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
86 members
121 members
27 members
24 members
30 members
Added by Amanda Coertze 0 Comments 0 Likes
Join Fotoskool
Veels geluk met jou verjaarsdag, ek glo jy is al klaar lekker bederf. Geniet jou dag, seën vir die jare wat voorlê.
Met PS is dit redelik maklik om die verwerking te doen maar hoe op dees aarde neem n mens die foto dat die high key is?????
Hi Amanda,Huey het paar dae terug die apie geplaas en ek het jou raad gevolg met die "high key" in PS. Dink jy ek is op die regte spoor?
Hi Amanda, baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het 'n wonderlike dag en 'n besondere lekker kiekiejaar!! Seen en voorspoed!
Dankie Amanda.
Amanda, ek sê welkom vir jou nuwe gesiggie !
Veels geluk met jou verjaarsdag, geniet jou dag. Ons mis jou foto's.
Dankie Amanda dat jy my genooi het om 'n vriendin te wees. Het jy onlangs deel geraak van Fotoskool? Ek het verlede jaar aangesluit, is nog 'n groentjie, maar geniet die vriendskap en hulp wat ek hier kry. Groete en mooi dag vir jou.
Dankie Amanda. Ek let op vir jou fotos.
View All Comments
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
Comment Wall (12 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!