Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by gabriel parsons Dec 8, 2019. 6 Replies 3 Likes
PITKOS VIR DIE NAWEEKEk let op die nuwe tendens om fotos wat nie aan n seker standaard voldoen nie as dokumenter te klassifiseer. Hoe word dokumentere fotografie gedefineer? Ek persoonlik is nie…Continue
Started this discussion. Last reply by Linda Erasmus Nov 16, 2019. 1 Reply 2 Likes
VORM EN LYNE.Dit is vir my n baie interessante tema omdat die aanvaarde skepping van veral landskap en argitektuur fotos so afhanklik daarvan is. n Kort senopsis van die beginsel is dat om vorms en…Continue
Started this discussion. Last reply by Dine Potgieter Oct 10, 2019. 1 Reply 2 Likes
Dear friends in photography, That which I write is meant to be with malice toward none.Photography through my lenses.Our American brothers and sisters in photography has an apt saying by referring…Continue
Started this discussion. Last reply by Tina le Grange May 1, 2019. 16 Replies 1 Like
Vir die wat eergister na my foto van die zebras gekyk het baie dankie. Ek het die zebra foto n tydjie gelede vir n kompetisie ingeskryf . Ek skryf gereeld in vir die kompetisies met nogal redelike…Continue
Posted on November 9, 2016 at 10:07am 5 Comments 1 Like
Goeie more FS vriende n paar woorde van wysheid (nie noodwendig myne nie) Dink daaroor en waar van toepassing gebruik dit.
A photographer’s best tool is a unique approach.
If any portion of a photo does not improve the photo remove it.
The Chinese says a photo speaks a thousand words, make sure it does!
If a photo does not jump at you let it lie.
The search for that perfect photo will forever drive photographers.
Do not be bogged down by…
ContinuePosted on January 18, 2014 at 6:39am 2 Comments 3 Likes
Dear friends in photography< am starting the year with some friendly controversy and what I am about to write will most probably get me tarred and feathered!!
At the outset I would like to emphasize that I mean no disrespect to anyone and that this is strictly my own viewpoint. I also do not profess to be an expert in the expressive style of flower photography, I do however enjoy the beauty thereof when expertly done.
I am surprised at the widely accepted doctrine that a…
ContinueHallo Gabriel.
Wil net vir jou sê, ek speel bietjie rond met die tutorials by youtube. Het net n liefde gekry vir dit. Voeg foto's op mekaar met layers. Ek deel dit net met julle. Ek is nie van plan om vir enige kompetiesie in te skryf nie want ek weet ek sal moeilikheid optel, die dag wanneer ek my eie foto's gebruik sal ek dalk. Die werk by die mushroom's is my werk, het alles self gedoen, maar met die foto' wat hulle voorsien by elke tutorial. Dankie dat jy altyd van my normale foto's hou, sal weer van hulle plaas.
Baie dankie ook vir jou kommentaar, waardeer.
Groete Magda.
Gabriel, kyk my antwoord by my foto.
Dankie Gabriel vir jou verduideliking. Ek is heeltemal onkundig oor voëlname en is bly jy en Johan kon lig werp op die saak. Ek dink die volksname skep verwarring, nie net omdat dieselfde naam vir verskillende soorte voëls gebruik word nie maar ook omdat dieselfde soort voël in verskillende dele van die land verskillende name het.
Middag Gabriel, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete,
Josef
Dankie vir die kyk na my swamme van vanaand Gabriel. In die bos hier by ons is die skauwees dikwels baie diep en die lig baie swak. As die objek wat afgeneem word die geringste beweging toon is dit onmoontlik om by natuurlike lig af te neem. Die vorige foto van die enkel-swam het ek geneem by f2,8 en met 'n ISO van 1600. (Ek het vergeet om dit te verander na my vorige sessie iewers.) Selfs by hierdie kondisies was die sluiterspoed slegs 1/90 sek. Vir vanaand se foto het ek waarskynlik weer 'n te lae ISO van 100 gebruik. Ek sou gerieflik hoër kon gaan maar omdat die driepoot baie stabiel gestaan het en die stomp stil was, het ek nie veel daaroor bekommer nie.
Baie dankie Gabriël, Rika, Pierre, Pieter en Josef vir julle wenke en menings; dit help my baie.
Windpomp: Baie dankie Gabriël; ek mis jou in ons klas.
My straattoneel:
Baie dankie Christa, Doretha, Jan, Willie en Gabriël
Willie en Gabriël Julle menings help my baie en ek waardeer dit.
Sodra ek die regte toneel kry sal ek met my kamera probeer en dan die verstellings vooraf doen.
Baie dankie Gabriël vir jou goeie wenk; ek sal onthou van die afbuig; ek is nogal geneig om altyd te staan wanneer ek foto's neem.
My high-key foto:
Baie dankie vir julle almal se kommentaar wat my help. Ek sal spesiaal 'n high key foto neem en dit dan plaas. Gabriel dankie vir jou wenk van "positive or upbeat tone"
Willie hier is die oorspronklike foto se kamera-verstellings:
f/5; 1/200 sek; ISO-160; Fokale lengte 52mm en die exposure bias was - 2 step M.a.w. ek moes hier 'n + syfer gehad het i.p.v. die -2. Is ek reg?
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by