Hallo,Ek het 'n Canon 650D gekoop. Ek neem my fotos in Raw formaat. Ek gebruik Picasa om fotos te verwerk. Picasa kan nie hierdie raw fotos "lees" nie. Watse ander program kan julle aanbeveel?Dankie.Continue
Dankie vir die uitnodiging Hettie. Ek gaan oplet vir jou fotos. As jy 'n beginner is, of moontlik meer wil lees oor die basiese beginsels nooi ek jou uit om my facebook page te besoek. Daar is 'n eboekie wat ek onlangs bymekaargesit het en wat jy gratis kan aflaai. Let op dat ek niks verkoop nie. Mense wat "subscribe" sal redelik gereeld opdaterings en addisionele inligting kry.
Comment Wall (2 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Dankie vir die uitnodiging Hettie. Ek gaan oplet vir jou fotos. As jy 'n beginner is, of moontlik meer wil lees oor die basiese beginsels nooi ek jou uit om my facebook page te besoek. Daar is 'n eboekie wat ek onlangs bymekaargesit het en wat jy gratis kan aflaai. Let op dat ek niks verkoop nie. Mense wat "subscribe" sal redelik gereeld opdaterings en addisionele inligting kry.
www.facebook.com/photographytricksandtips
Baie dankie!