jan jordaan
  • Male
  • bloemfontein
  • South Africa
Share

Jan jordaan's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Alida du Toit
  • Hannli
  • Johan de Beer
  • Willie Schoombee
  • Elsa crous
  • lizette ludeke coetzer
  • Neville Hein
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis
  • John Cronje
  • Odette Schoonwinkel
  • Christa Snyman
  • Mandie Herbst
 

jan jordaan's Page

Latest Activity

Michiel Prins liked jan jordaan's photo
12 hours ago
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3639

"Skitterend soos ons jou ken."
14 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3639

"Weer een van jou goeie foto's Jan."
21 hours ago
Elna Geringer commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Jan, die fokus op die knop voor is perfek maar die helder wit trek te veel aandag. Jy het reeds raad gekry"
22 hours ago
Elna Geringer commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3639

"Puik Jan"
22 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Mooi skerp op die knoppie ek hou van Josef se aanbeveling."
23 hours ago
Hendrik van Taak liked jan jordaan's photo
23 hours ago
Braam Gouws commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3639

"Hierdie is n wow foto! Al die mooi klere! Detail baie goed!"
yesterday
jan jordaan posted photos
yesterday
Josef Steyn commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Die knoppie is pragtig Jan. Die wit bokeh is dalk bietjie sterk. Mag ek aanbeveel dat jy 'n vierkantige crop doen wat hoofsaaklik die knoppie bevat en as daar 'n deel van die helder bokeh inkom dit bietjie demp? Probeer en kyk. 'n…"
yesterday
Hans Myburg commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Baie goed gedoen,mooi."
yesterday
Johan Ayres commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Welkom terug aan my "makro maat" ek het jou gemis. Pragtige foto, mooi eenvoud met 'n skitterende bokeh. (Jy sal vir 'n rukkie lank alleen die fort moet hou vanuit die makrogeledere. Sodra my graffiti raaks klaar is sal ek weer…"
yesterday
Michiel Prins liked jan jordaan's photo
Jul 26
Michiel Prins liked jan jordaan's photo
Jul 26
Herman commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3758

"pragtig"
Jul 26
Vida van Schalkwyk commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3758

"sjoe, dis pragtig - jou rooi blompie gee 'n  lekker vrolikheid!!"
Jul 26

jan jordaan's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (29 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:27pm on May 4, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Jan, mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees!

At 3:17pm on May 4, 2020, JJ said…

Baie geluk Jan- Hoop die dag is heerlik en die jaar geseënd!

At 3:13pm on May 4, 2020, Doretha Kock said…

Jan, baie geluk met jou verjaardag en alles wat goed en mooi is toegewens vir die nuwe lewensjaar.

At 10:17am on May 4, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met ou verjaarsdag Jan.. hopelik het my wense van laasjaar waar geword.. allerbeste seenwense vir jou nuwe lewensjaar !

At 3:03pm on July 24, 2018, Herman said…

Sal kontak maak as jy terug is

At 2:10pm on July 24, 2018, Herman said…

Sal graag wil leer en sien hoe jy dit doen

At 3:18pm on May 4, 2018, Riaan said…

baie geluk met die jaarsie vandag Jan en mag jy die komende jaar meer geseënd wees as die vorige

Riaan

At 2:34pm on May 4, 2018, Anita du Toit said…

Alweer 'n jaar wat verbygevlieg het, hoop die komende een het jy nog meer sukses en genot uit jou fotografie. Baie geluk!

At 2:45pm on March 10, 2018, Johan Ayres said…

Jan, wil jy nie asb weer jou selnommer plaas nie, ek wil graag met jou in verbinding tree. Indien jy nie jou selnommer wil gee nie, laat maar net weet hoe ek jou kan kontak.

At 10:20pm on October 10, 2017, Tina le Grange said…

My seefoto by Plettenbergbaai:

Baie dankie Gerrie, Willie, Jan en Doretha vir julle kyk, kommentaar en wenke.

Dit help my baie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html