NGKerk Cradock
Ek het hulp nodig: By die bo genoemde kerk is n gedenk plaat(brass) verwyder en gebreek in stukke waarvan dele weg is. Ek weet daar is baie fotos van die kerk geneem deur baie besoeker…
Ek het hulp nodig: By die bo genoemde kerk is n gedenk plaat(brass) verwyder en gebreek in stukke waarvan dele weg is. Ek weet daar is baie fotos van die kerk geneem deur baie besoekers. Wat ek na soek is die teks op die plaat dit het die geskiedenis: van die kontrakteur tot die eerste prediker se naam op gehad in Afrikaans en Engels en dat dit n replika is van die een in Engeland. n foto of teks.Baie dankie. Donald
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool