Ek het n courtnay 1000 studio lig gekry maar heet geen idee hoe om dit van die kamera af trigger of konneteer nie.Ek het ge-google maar kty nie n antwoord nie
Donald, ek kan jou ongelukkig nie help nie. Miskien moet jy na 'n amptelike fotograaf op jul dorp gaan en vra vir hulp. Anders kan jy google: How to connect courtnay 1000 studio light to camera. Groete, Hennie
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool