Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hallo Fotoskool,
Ek probeer bietjie iets nuuts. Ons het nie almal altyd tyd om te lees nie, en ek ondersoek nou die moontlikheid om 'n gereelde video-blog waar ons na so 5- 6 foto's kyk te maak. Hierdie is ons eerste ene, en ek sal baie graag julle terugvoer wil hoor. Verskoon dat ek op twee plekke in die video verskyn...ek sorteer nog die tegnologie uit en dit was 'n laaaang dag! Ek sal veral graag van die fotograwe wil hoor wie se foto's bespreek word... is dit reg met julle :-)
Comment
Ek kyk nou eers hierna. Was een van my foto's en wat 'n openbaring - wat Igno sê is ongelooflik waar!! Dankie vir die kommentaar
Ek dink hierdie is 'n baie goeie idee. Dit is leersaam om na te kyk en die "personal touch" kan vir my ook werk.Dankie Igno
Hi Igno,
Hallo Igno. Dankie vir die video kommentaar. Dit is goud werd. As mens praat kan jy net soveel meer inligting in 'n kort tyd oordra as wanneer jy tik. My fotos kan jy gerus gebruik.
Baie dankie hou van die idee met die video. Dit is definitief meer persoonlik!!
Baie oulike idee Igno...!:-)
Ek hou baie van die idee ,hou aan daarmee asb.
Baie interresant, voel definitief meer persoonlik
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool