Hier is nou weer n bewys dat sommige onderwysers(skrywers) n onderwerp kan verduidelik en oordra in n verstaanbare vorm. Ek het verskeie boeke al gelees oor fotografie (en ander onderwerpe) en soms kry ek nie die kloutjie by die oor nie.
Hierdie boek vertel my meer as wat ek in baie van die ander te lees kry. Miskien is ek net stadig van begrip maar Hennie en Josef se meerbreedvoerige skrywe maak dit makliker verstaanbaar vir my.
Dankie Josef en Hennie vir julle tyd wat julle in die publikasie spandeer het. n Boek vir elke foto liefhebber
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool