Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hallo Fotoskool,
Ons werk aan die probleem dat foto’s nie opgelaai kan word nie.
Ek is ongelukkig tans in swak seingebied, maar ek hou julle op hoogte.
groete
igno
Views: 214
Tags:
Share Tweet
Comment
Join Fotoskool
Baie bly ons lewe weer...
Baie dankie Igno, waardeer jou moeite gedurende feesseisoen.
Baie dankie Igno. Ek stem saam met Elna, mens mis dit erg as die klaskamer se deur toe is
Dat ons weer "up and running" is, is net aan jou en die span te danke. 1000de dankies Igno. 'n Mens mis nogal die klas as dit "gesluit" is
Dankie ons waardeer jou moeite!
Dankie Igno
RSS
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool