Bruwer Burger's Comments

Comment Wall (3 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:50pm on June 26, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met die verjaardag Bruwer! Geseënde fotografie jaar.

At 12:43pm on February 5, 2019, Josef Steyn said…

Bruwer, ivm met "met 'n kappie op die e). Google "Alt Key shortcuts" (dink ek.)

My rekenaar het 'n syfer keypad aan die regterkant en as ek die ALT sleutel inhou en 0235 tik, kry ek 'n ë en ALT+0234 gee die e met die kappie op. Soms gee hierdie laaste een my probleme en spring die rekenaar terug na 'foto's'. (Soos hy pas gedoen het). Dit gebeur egter nie altyd nie. daar is shortcuts vir al die spesiale karakters. Laat my weet by josefmsteyn@gmail.com of jy reggekom het.

At 8:43am on September 29, 2018, Josef Steyn said…

More Bruwer, e-pos my by josefmsteyn@gmail.com Dankie vir jou opmerking oor die azalea-foto. Ek het 'n langerige storie om jou oor die foto te vertel.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html