Rudi Kleynhans's Comments

Comment Wall (39 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:32pm on April 13, 2015, Tina le Grange said…

Rudi, van my kant af ook, veels geluk met jou verjaardag;  mag die nuwe lewensjaar gevul wees met baie vreugde en goeie gesondheid en ek stem saam met Gerrie, ons wag vir jou foto's wat vir ons 'n inpirasie is.

At 11:35am on April 13, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Hi Rudi ek weet nie of jy kom inloer nie.  Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar vele meer pragtige foto's wees wat jy ook met ons gaan kom deel.  Geniet die dag.

At 3:28pm on November 17, 2013, Christa D'Alton said…

Hehe Rudi, die studies het darem net met tyd op Fotoskool ingemeng en nie met fotos neem nie, maar ek hoor jou.

At 2:45pm on November 13, 2013, Christa D'Alton said…

Hi Rudi, het bietjie deur jou fotos geblaai. Pragtig en 'n inspirasie! Ek was bietjie stil hierdie jaar, met studies besig gewees, hoop om volgende jaar weer meer aktief te raak op die blad en fotos te neem.

At 9:28pm on April 13, 2013, Marietjie Whitehead said…

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Rudi.  Hoop dit sal 'n wonderlike jaar wees vir jou, met hope fotopret !

At 8:55pm on April 13, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het die dag geniet en is lekker bederf. Waar is jou foto's?

At 2:46pm on March 20, 2013, Hannelie Le Cornu said…

Baie dankie Rudi!

At 10:25pm on January 28, 2013, Elizma Fourie said…

So jy het ook die Duitser gekyk? Daai valves lyk vir my baie soos die goed waarmee hulle die koeie melk, ek sal maar eers hou by my sakkie. Ek het more heeldag tot my beskikking, en niemand om voor kos of huis te hou nie, so ek dink more is weer waterdag.

At 1:02pm on September 15, 2012, Lize Hill said…

Baie dankie vir jou mooi comment Rudi... jou foto's is 'n paradysfees... lieflik en uit die boeke!

 

lieflik dag

At 9:46pm on September 3, 2012, Anita du Toit said…

Nou toe nou, welkom terug Rudi!!!!

At 7:50pm on May 8, 2012, Donald Daniel Jacobs said…

Dankie Rudi ek gaan daar loer

At 3:56pm on April 3, 2012, Anita du Toit said…

Ek het nou eers jou blog ontdek. Diep seun. Bly dat julle omgedraai het na Andries toe anders sou julle die wonderlike geleentheid gemis het. Dankie dat jy al die mooi goed met ons deel.  Dankie vir al jou opbouende kommentare op ons foto's. Ons hou jou besig ne! Seen vorentoe

At 3:40pm on April 2, 2012, Joanette Le Cornu said…

Dankie vir die gelukwense Rudi!

At 9:28pm on March 21, 2012, Charles Whitehead said…
Baie dankie Rudi - ek waardeer jou "gevleuelde woorde" :-)
At 9:42am on March 17, 2012, Schalk Burger said…

Baie dankie, Rudi. Ek was bevoorreg dat my familie saam met my was!

At 9:07pm on February 22, 2012, Liz said…

Hi Rudi,

Ag baie dankie vir die mooi woorde - ja die dag was besonders aangenaam saam met geliefdes. Groetnis. Liz

At 9:23pm on January 16, 2012, Alida Naude said…

Dankie Rudi.

At 11:02am on January 11, 2012, Martie Venter said…

Baie dankie vir die mooi wense, Rudi, en ook vir jou gereelde kommentaar en raad wat my foto's betref - ek het groot waardering daarvoor!

At 9:31am on January 11, 2012, Dana Pienaar said…

Baie dankie Rudi. Ek waardeer die goeie wense !!

At 8:08am on January 9, 2012, Deon Smit said…

Rudi, baie dankie vir die mooi wense. Het groot drome vir die nuwe jaar. Groete. DEON SMIT

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html