Hannelie Le Cornu's Comments

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:23pm on March 20, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag, mag die skooljaar sommer net die beste oplewer.  Lekker langnaweek om te geniet.

At 3:06pm on March 20, 2014, Liz said…

Baie geluk met die heuglike dag - mag daar sommer tonne wees!! Groetnis

At 6:09am on March 20, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hannelie, hoop jy word sommer baie bederf vandag

At 9:09pm on March 20, 2013, Elizma Fourie said…

Amper is die dag verby sonder dat ek geluk sê, baie geluk en ek hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en dat die jaar wat voorlê vir jou 'n baie gelukkige een sal wees xxx

At 8:26pm on March 20, 2013, Riana Pretorius said…

Baie geluk met jou verjaardag!!!

At 1:44pm on March 20, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hannelie, 'n wonderlike kiekiejaar vir jou !!!

At 1:09pm on March 20, 2013, Rudi Kleynhans said…

Geluk met jou verjaarsdag, Hannelie.  Hoop jy gaan 'n fantastiese jaar he!

At 12:15pm on March 20, 2013, Ronnie Bresser said…

Bie geluk met jou verjaarsdag mag daar sommer nog baie wees, geniet jou dag.

At 11:15am on March 20, 2013, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit vir jou ’n lekker dag wees en jy lekker bederf word.  Geniet die dag!!

At 6:55am on March 20, 2013, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag.

At 4:18pm on January 11, 2013, gabriel parsons said…

Dankie Hannelie ek hoop ons sal vanmekaar kan leer

At 7:11pm on August 10, 2012, Joanette Le Cornu said…

Dankie vir al die like's, Hanna!

At 4:19pm on June 30, 2012, Joanette Le Cornu said…

Dankie jy ook!

At 4:08pm on June 30, 2012, Joanette Le Cornu said…

Jy neem baie mooi foto's sus!

At 8:06pm on June 29, 2012, Mara said…

die foto's is stunning wow!!!!!!!!! ek raak sommer meer  begeesterd! pragtige foto's

 

At 1:17pm on May 29, 2012, Josephine Hebshibah Joseph said…

Baie dankie Hannelie, ek is seker ek gaan fotoskool baie geniet en baie leer! Die fotos is almal pragtig!

At 9:26pm on May 7, 2012, Mara said…
Baie dankie vir die uitnodiging, leke aand xxxx
At 9:14pm on May 2, 2012, Ilze du Plessis said…

Sorry, sien nou eers jyt met my gechat...gan goed met die woefies..Die swart een is minki en die bruine is krummel

At 1:22pm on April 25, 2012, Albert said…

Baie dankie

At 3:03pm on April 13, 2012, Ilze du Plessis said…

plesier!Ek kan dieselfde vir jou se...

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html