Gerhard Beukes's Comments

Comment Wall (14 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 3:55am on January 15, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaardag Gerhard, mag jy 'n lekker bederfdag he en sommer die hele jaar geseend wees in als wat jy doen.

At 11:35am on April 13, 2012, Jackie Blackford said…

Jou FB page lyk stuning :)

At 12:18pm on March 14, 2012, Martha van der Westhuizen said…

En hoe vergelyk dit met Nikon se "ViewNX2" of iPhoto se program?

At 3:57pm on March 8, 2012, sam van vuuren said…

Hi baie dankie,,,,ek sal vinnig die blad leer ken,,,....ek is baie nuut met als,, ek het die naweek eers my kamera gekry en die was my errste fotos,, ekt die naweek net met die kamera gespeel en leer ken ens nog nooit vooreen eers met een gewerk nie. ;-) ekt n canon 1000d vir nou gekry.

 

At 12:39pm on March 5, 2012, suzann ellis said…

Dankie Gerhard !

At 4:27pm on January 2, 2012, Adri Carstens said…

Gerhard, jammer ek het verkeerdelik jou boodskap na Frans toe gestuur.  Dankie vir die inligting oor Lightroom 3. Ek gaan jou raad volg en die Lightroom 2 se inligting aflaai. Mag 2012 'n besonderse fotografiese jaar vir jou wees.

At 7:45pm on October 2, 2011, Rudi Kleynhans said…
Hi Gerhard - ek is nou jammer ek het die Photowalk misgeloop - dit lyk asof dit pret was! Groete.
At 3:27pm on June 15, 2011, Rudi Kleynhans said…
Hi, Gerhard.  Net gewonder wanneer ons weer 'n nuwe foto van jou gaan sien.  Jy is ietwat stil die afgelope tyd!  Groete.
At 5:34pm on May 31, 2011, Josef Steyn said…
Dankie Gerhard. Ek hou van beide fotos. Die eerste een is vir my 'n bietjie skerper, daarom dat ek hom eerste gelaai het. Terwyl ek skryf speel jou fotos en ek is baie beindruk. Jou foto van die donkiekar en windpomp het my baie ver laat terugdink aan my kinderdae in die Suid Vrystaat.
At 9:51pm on May 29, 2011, Josef Steyn said…
Dankie vir die uitnodiging.
At 8:18pm on May 29, 2011, Josef Steyn said…
Dankie Gerhard, ek waardeer jou opmerking.
At 9:17pm on April 15, 2011, Anet Potgieter said…
jy weet Gerrit daars mooi en mooi maar ons mooi oortref als. dis n voorreg om in Namibia te bly. ek verwerk maar nog fotos wat ek maar net sommer geneem het. die groot dag gaan nog kom.
At 1:41pm on April 15, 2011, Anet Potgieter said…
BAIE GELUK
At 5:13pm on April 5, 2011, Cindy Smith said…
Hi Gerhard, nee, ek is van Worcester, Moments Photography.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html