JJ's Comments

Comment Wall (29 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:26pm on May 4, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk JJ, mag mag dit geseënde jaar wees.

At 3:15pm on May 4, 2020, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag JJ en wens jou voorspoed toe.

At 5:59pm on August 14, 2018, Riaan said…

Hello JJ, vertrou jy's ok en dat die blommebesigheid mooi loop. Sal jjy asb vir my jou bankbesonderhede stuur dat ek later die week die R400 vir die Tinplate Merc kan oorplaas. Kan jy ook asb jouadres stuur dat ek vir Rudolph vra om hom te gaan afhaal en vir my bring. Baie dankie en lekker aand mater

At 8:34am on June 14, 2018, Josef Steyn said…

JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"

At 8:39pm on June 7, 2018, Riaan said…

JJ ek moet met jou gesels oor die Merc waarvan jy praat nav my foto van die rooi minimotortjies. Is dit moontlik dat jy 'n paar foto's daarvan kan e-pos na my by riaanforx@gmail.com

At 5:52pm on February 27, 2018, Tina le Grange said…

My boot-foto

JJ, jy is skerp;  ek sien nou eers die boot vaar uit..........;  dankie dat jy dit uitgewys het!

At 10:20am on February 2, 2018, Tina le Grange said…

JJ ons maan was omtrent spierwit net na opkoms maar ek moes bietjie wag omdat daar baie drade, ens. was.

At 6:55pm on October 18, 2017, Tina le Grange said…

JJ my foto vandag:

Ek het ook gevoel dalk te besig;  Hennie se kommentaar het vir my insig gegee, maar my 1ste foto van die anderdag se eenvoud was vir my die beste. BAIE dankie vir jou mening.

At 9:18pm on October 16, 2017, Tina le Grange said…

Dankie JJ vir jou wenk by Gerrie se blom-foto om glycerien te gebruik

At 9:47pm on August 22, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ;  ek gee vir jou al die krediet.

Baie dankie Christa ek waardeer.

Ek laai nog 'n foto af in swart en wit wat ek getoor het kyk gerus

At 8:48pm on August 21, 2017, Tina le Grange said…

My olifant-slurp-foto:

JJ, ek het Photoshop Elements 11 - is jou wenk daarop te kry?

At 10:28am on August 17, 2017, Josef Steyn said…

The idiom, "The devil is in the detail" refers to a catch or mysterious element hidden in the details,[1] meaning that something might seem simple at a first look but will take more time and effort to complete than expected [2] and derives from the earlier phrase, "God is in the detail" expressing the idea that whatever one does should be done thoroughly; i.e. details are important.[1]

At 11:33am on August 4, 2017, Tina le Grange said…

My swart en wit sebras: Baie dankie JJ;  die wit is dalk nie wit genoeg nie - is dit wat jy bedoel?

At 8:12pm on July 29, 2017, Tina le Grange said…

Baie dankie JJ - ek is bly jy is steeds deel van ons wat saam met jou die eina-pad wil stap, indien enigsins moontlik.

At 1:28pm on June 26, 2017, Tina le Grange said…

Beste JJ, ek is ook jammer om te hoor van jou eina;  die Aandgesang is kosbaar en daarin bevestig jy dat ons Hemelse Vader ons Trooster is.  Ek bid ook vir jou en jou familie. 

At 9:00pm on March 3, 2017, Tina le Grange said…

My seuntjie-foto :  Baie dankie Gabriël, Donald, Pieter, Josef, Christa en JJ.

Ek het gewonder of die klippe moet bly of gly;  dankie vir jou wenk JJ

At 9:21pm on May 28, 2016, Tina le Grange said…

Agate-strand-foto:

JJ, mens raak trigger happy daar!!

At 9:15pm on May 26, 2016, Tina le Grange said…

JJ, ek gaan nou my murasie-foto wat ek regop getrek het by die bestaande foto plaas. Ek het jou wenk gebruik.

Die spasie links van die venster is nou net baie kleiner.

Help asb.

At 8:35pm on May 26, 2016, Josef Steyn said…

JJ, hoekom hy donkerder lyk weet ek nie. Dit behoort nie te wees nie. As jy 'n klein lensopening soos f22 gebruik veroorsaak dit 'n stervorm as jy iets soos die son of 'n helder lig afneem.

At 6:45pm on May 26, 2016, Tina le Grange said…

My murasie-foto:

JJ, baie dankie dat jy uitgewys het dat die venster en rand van die foto nie ewe-wydig is nie;  ek het dit glad nie opgelet nie.  Dankie ook vir PSE11 se opsie wat ek nie geken het nie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html