Renette van der Merwe's Comments

Comment Wall (24 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:22pm on November 19, 2015, Riaan said…

hallo Renette, dankie vir jou kommentaar op die slakfoto. ek koop twee mengsels vir die wilde voëls by Agrico en hulle noem dit Tuinmengsel en Wildevoëltjie mengsel. ek vind die slakke ammusant wanneer hulle kom vreet want hulle oorvreet so dat hulle letterlik byna rond word en dan lê hulle sommer so in die saad tot hulle weer kans sien om te gaan inkruip vir die dag. dis net soos wanneer ons self te veel eet en jy nie kans sien vir beweeg of enige aktitwiteit

groetnis

Riaan

At 4:40pm on June 12, 2015, Elsa crous said…

 Hello Reinette Baie baie geluk met jou verjaarsdag hoop dit is 'n lekker bederf dag mag daar nog vele meer wees

At 6:58pm on May 20, 2015, Josef Steyn said…

Hallo Renette. As jy na ons webwerf: http://bitly.com/17ecITw gaan sal jy 'n skakel kry na "brokkies uit die boek" of "Snippets from the book." Daar sal jy die inhoudsopgawe kry en ook kort stukkies uit die boek. Ek het nerens 'n plek waar die hele boek beskikbaar is nie. Skryf gerus direk vir my by superfoto7@gmail.com of bel my by 045 962 1026   of 082 820 1883. Ek sal graag soveel inligting as moontlik verskaf. Lekker aand vir jou.

At 8:33pm on September 1, 2014, Magda vd Merwe said…

Hi Renette wat het van jou geword? Gaan dit goed? mis jou by fotoskool.

At 8:31am on August 29, 2014, Fred Beck said…

Renette, dankie vir boodskap, dierbaar van jou!

At 9:39pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hey Renette sal jy asb vir my jou verjaarsdatum stuur

At 1:16pm on August 1, 2014, Riaan said…

Skies jong ekt jou nie geantwoord ivm kostes vir die foon (gryshare nou al meer as geheue). Ek weti wat dit ekstra sou kos op 'n goedkoper kontrak maar vir my "Business Chat" is dit so R500+ maandeliks.

At 9:35am on August 1, 2014, Riaan said…

Jip ek neem al my foto's met die selfoon, Nokia Lumia met 41MP Processor. Hierdie een het ek ekstra zoom gedoen vir detail op die swam se kop gedeelte, so als daar rondom is weer uit fokus. Op normale nabyskoot en crop sou als mooi fokus gehad het. Die kop is so tussen 4 en 5mm diameter

At 9:08pm on July 16, 2014, Ronel said…

Renette: ek het per ongeluk die kommentaar uitgevee, dit was glad nie so bedoel nie.  My rekenaar (neukenaar!) het in 'n ekstra-slow-mode ingegaan, en toe gee ek te veel opdragte.  Toe neukenaar uiteindelik bykom, het ek sommer my eie boodskap en die ander kommentaar uitgevee.

At 6:35pm on July 14, 2014, Magda vd Merwe said…

Hi Renette, dankie vir jou raad oor my diepte foto, die foto lyk tonne beter

At 3:59pm on July 12, 2014, Riaan Crowther said…
Hi Renette. Jy sal seker vir my lag, maar wat beteken WG wat lede vir my los saam met comments. Ek weet dit is iets goeds, maar ek weet nie waarvoor dit kan staan nie. Ek is nog nuut met dié en het nog geen kursus gedoen nie. Seker daarom dat ek nie julle termes ken nie. Dki.
At 6:50pm on July 1, 2014, Magda vd Merwe said…

Hi Renette, Ja jy is reg die sonsondergang is nie 100% in focus nie. Ai ek sukkel deesdae om my kamera stil te hou sal maar moet skuif na die tripot, dankie vir al jou kommentaar, waardeer dit. Lekker aand

At 5:14pm on June 12, 2014, Magda vd Merwe said…

Hi Renette, baie geluk met jou verjaarsdag, ek hoop jou dag was sommer heerlik en word dalk nog steets bederf, alles wat mooi is vir jou.

At 2:23pm on June 12, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Renette!!! Lekker daggie, en voorspoedige nuwe lewensjaar!

At 5:57pm on June 11, 2014, Riaan said…

Hey Renette, dki vir jou verdonker voorstel van die vragskip foto. ek hou baie daarvan en dit skep weer 'n totaal ander atmosfeer. dankie vir jou kommentaar

At 1:38pm on June 11, 2014, Magda vd Merwe said…

hi Renetta, ek het die foto gaan regmaak in photoshop, en raai raai die foto lyk sommer mooier, die oog sal nog in focus kom.

At 6:23pm on June 10, 2014, Magda vd Merwe said…

Hi Renette, ek het jou friend request aanvaar dankie, ja ek is nog hier maar dus amper 7de Laan, sal more weer prober dan jy ook sien hoe lyk ek

At 6:34pm on May 2, 2014, Josef Steyn said…

Renette, Baie geluk met jou prys. De foto het dit verdien. Pragtig.

At 6:33pm on May 2, 2014, Josef Steyn said…

Renette, Ek het "layer masks" gebruik vir die foto. Ek het eers die krans gelaai en toe die foto van Brendon en Elize. Met Transform- Scale kan jy haar kleiner maak en dan met die move tool skuif tot op haar plek. Plaas 'n swart masker op, vergroot die beeld baie en verf die dogtertjie in met 'n wit kwas. Omdat jy 'n ervare fotograaf blyk te wees is die instruksies baie kripties. Laat weet of dit voldoende is.

At 6:39am on January 8, 2014, Hans Myburg said…

Jammer so lank , Ek is rekennaar gestremd en vat maar lank om by te kom.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html