Martha van der Westhuizen's Comments

Comment Wall (16 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 10:57am on October 4, 2014, Elsa crous said…

 Martha baie geluk met jou verjaarsdag  Ek hoop      jy het 'n wonderlike dag en nog baie verjaarsdae

At 8:53am on April 4, 2014, Elaine Els said…

Baie dankie Martha!

At 8:24am on October 4, 2013, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Martha, hoop jy het 'n super dag en jaar.

At 8:21am on October 27, 2012, Josef Steyn said…

Dankie vir die "friend invite". As ek met iets kan help doen ek dit graag.

At 12:05pm on October 26, 2012, Liz said…

Hi daar .... waars jy deesdae?  Mis jou konstruktiewe bydraes en mooi fotos hier... eish!

At 9:59pm on October 4, 2012, Liz said…

Martha van my ook 'n pragtige verjaardag (al is die dag al amper om) hoop dit was genotvol en dat elke dag nou vorentoe lieflike wonderlike dae en jare vir jou mag bring. Ons Skepper seen jou.

At 8:14pm on October 4, 2012, Petro Geldenhuys said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Martha...., hoop jy het 'n wonderlike jaar wat voorlê.

At 7:18pm on October 4, 2012, Riana Pretorius said…

Hi Martha, baie geluk met jou verjaardag!!!

At 7:59pm on September 16, 2012, Rhyno Bornman said…

Kiva is di dogtertjie se naam wat gedoop is. Dit was in n Griekse Orthodokse

kerk. Was baie interressant.

At 11:36am on September 7, 2012, Liz said…

Martha hoekom is jy so skaars maatjie?  Mis jou comments en gesiggie hier!

Groetnis

Liz

At 3:34pm on June 16, 2012, Anita du Toit said…

Ek is mal oor jou "blog post" onderaan jou blad, elkeen behoort dit te lees!!!!!!

At 10:10pm on June 15, 2012, Corne Lourens said…

hi, het jy by sa camera vandag vir die friday photo challenge ingeskryf? baie geluk as dit jy was!

At 10:38pm on May 19, 2012, Anita du Toit said…

Hi Martha, jy is meer as welkom se net voor die tyd want ons loop baie rond, is mos lekker afgetree!!

At 9:26pm on May 11, 2012, Gerrie Lambrechts said…

Hallo Martha, ek voel ook soos jy, het die week maar begin en al klaar so baie geleer, ons is mos hier om reggehelp te word, anders maak jy maar jou eie ou albumpie vir niemand om te sien nie.  Ek geniet alle kommentare en sien op die manier die mooi natuur in ons land en meer. Groete

At 6:09am on March 14, 2012, Gerhard Beukes said…

More Martha Lightroom 3 en 4 is te koop by die meeste fotografie winkels or rekenaar winkels, jy kan dit ook teen betaaling van die internet aflaai www.adobe.com gaan kyk gerus daar , lightroom 4 is sopas bekend gestel

At 7:45am on February 29, 2012, Rudi Kleynhans said…

Dankie vir jou besoek aan my bladsy en jou vriendelike kommentaar, Martha.  Ek waardeer dit! :-)

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html