Amanda vd Westhuizen
  • Female
  • Winburg Freestate
  • South Africa
Share

Amanda vd Westhuizen's Friends

  • Chantelle
  • Lori
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • Marius De Wet Els
  • Mandie Herbst
  • Gerrie Lambrechts

Amanda vd Westhuizen's Discussions

Troufoto's

Started this discussion. Last reply by Jackie Blackford Jul 8, 2014. 3 Replies

Help my asb.My dogter trou April en ek neem die foto's. Die troue begin 11 uur. Die fotosessie gaan in die helder middag son geneem moet word. Hoe nou gemaak?Continue

 

Amanda vd Westhuizen's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Katoenstroop 2020

"Amanda, ek was vir 'n wyle afwesig; welkom! Lekker om jou te leer ken. Baie spesiaal om hierdie verwerking te sien, vir my as Kapenaar, onbekend. Ek leer saam by die ander i.v.m. die baal, regs."
Aug 4
Amanda vd Westhuizen commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Katoenstroop 2020

"Ja, Gerrie. Sterk wind waai katoen weg. Veral as die katoen baie droog is. Dankie vir almal se kommentaar. Mens mis soms iets. Dankbaar as dit uitgewys word."
Aug 4
Gerrie Lambrechts commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Katoenstroop 2020

"Goed beplan en mooi geneem Amanda.  In hierdie bedryf is ek baie dom.  Waai die klossies aan die plante nie weg wanneer die wind waai nie?. "
Aug 4
Josef Steyn commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Katoenstroop 2020

"Ek was onmiddelik getref deur die pragtige komposisie. Wel gedaan Amanda."
Aug 4
Hennie Cronjé commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Katoenstroop 2020

"Katoenboerdery sien ons min op Fotoskool. Die sterk punt van hierdie foto is die uitstekende komposisie, wat baie goeie en treffende diepte gee. Die kleure is ook pragtig. Die horison kantel so 1-2 grade kloksgewys, maar verder is dit werklik…"
Aug 4
Elna Geringer commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Katoenstroop 2020

"Ek het nooit besef dat katoen ook so in bale gerol word nie. Wys jou net......mens is nooit te oud om te leer nie. Wat my pla is die regterkantse hoek. My oog spring rond tussen die hoek en die baal verder in die raam. Tegnies weet ek nie of dit reg…"
Aug 4
Amanda vd Westhuizen posted a photo

Katoenstroop 2020

Geneem naby Schweizer Reneke tydens die stroopseisoen 2020
Aug 3
Amanda vd Westhuizen commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Jul 30
Donald Daniel Jacobs commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Asemrowende pes

"mooi foto"
Jul 30
Elna Geringer commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Asemrowende pes

"Amanda, Hennie gee goeie raad. Jy kan ook die twee rooi strepe regs uit haal ags dit nie bydra tot die mooi van die foto nie. Nietemin het jy van 'n pesagtige gogga, 'n mooi foto gekry"
Jul 30
Hennie Cronjé commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Asemrowende pes

"Ja, sprinkane kan vernietigend wees, soos tans in NO-Afrika. Hierdie foto is pragtig. 'n Goeie komposisie en mooi skerp met mooi kleure ook. Die sprinkaan is egter effens onderbelig. Dis weens die helderder agtergrond. Mens sal hom in Photoshop…"
Jul 30
Gerrie Lambrechts commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Asemrowende pes

"Ek sien jy het lanklaas vir ons kom kuier.  Pragtige skerp foto.  Lyk maar grillerige gogga.  Ek hoop jy kan weer foto's kom wys.  Met die inperking hou FS ons lekker aan die gang."
Jul 30
Josef Steyn commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Asemrowende pes

"Interessante storie-vertel titel. Mooi op die sprinkaan!"
Jul 30
Josef Steyn commented on Amanda vd Westhuizen's photo
Thumbnail

Asemrowende pes

"Interessante storie-vertel titel. Mooi op die sprinkaan!"
Jul 30
Amanda vd Westhuizen posted a photo

Asemrowende pes

Klipplaatfontein Winburg
Jul 30

Amanda vd Westhuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:15am on October 20, 2013, Rean3 Keuler-Nortje said…

Baie geluk

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html