Anita du Toit
  • Female
  • Kleinmond
  • South Africa
Share

Anita du Toit's Friends

  • Koos de Wet
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Henriette Vermeulen
  • Pine
  • Christene Vanessa leach
  • Bruwer Burger
  • Ella Fourie
  • Alida du Toit
  • Philip Botha
  • Rika Schoeman
  • Linda Erasmus
  • Dawid Roos
  • Elna Geringer
  • Leroi Harm Brewis

Anita du Toit's Discussions

Tema 15 ~ 31 Aug

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jul 31. 1 Reply

Beweging van voorwerpe, wind, branders, voertuie ens.Lekker kiek en geniet dit!Continue

Tema 1~15 Aug

Started this discussion. Last reply by Vida van Schalkwyk Jul 31. 1 Reply

Enige skakering van Grys en wit maar dit moenie "uitgewas" wees nie. M.a.w. daar moet nog definisie ~("detail") en goeie fokus in wees.Geniet dit en lekker kiek!Continue

Tema 1~15 Julie

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Jun 30. 3 Replies

Verlate ou geboue/murasiesOns moet maar uit die argiewe gaan opdiep weens die inperking.Continue

Tema 15~31 Julie

Started this discussion. Last reply by Josef Steyn Jul 1. 3 Replies

Kuns foto'sGeen reels met verskillende terms:  Fine art, Photographic art en Altered reality. Verras ons met jul kreatiwiteit.Continue

 

Anita du Toit's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Verwerk

"Anita hier is die grys en wit pragtig Goeie tekstuur agter die hondjie en op die duvet, raai ek. Besondere raampie in die middel van die toneel"
2 hours ago
Josef Steyn commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Verwerk

"Te oulik vir woorde. Die gesiggie wat so uitloer roer my hart!!"
11 hours ago
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Verwerk

"Baie oulik, pragtig en goed uitgevoer! Ek hou van die raam. Baie mooi!"
12 hours ago
Anita du Toit posted a photo
20 hours ago
Tina le Grange commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Japonika

"Anita die verskillende skakerings is pragtig Baie goeie eenvoud Ek hou van die groen blare wat die Japonika so pragtig stut"
yesterday
Anita du Toit commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Japonika

"Dankie vir die gelukwense Gerrie, ek waardeer dit."
yesterday
Anita du Toit left a comment for Doretha Kock
"Baie dankie vir jou gelukwense Doretha. Ek het 'n besondere lekker dag gehad al was dit met inperking."
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Japonika

"Eerste wil ek skies sê dat ek jou nie gister geluk gewens het nie.  Ek glo jy het ’n mooi bederf dag gehad.  Mooi jare, baie tema's en foto's vir ons.  Uitstekende foto met mooiste kleure en fokus."
yesterday
Doretha Kock left a comment for Anita du Toit
"Anita, liewer laat as nooit. Hoop jy het 'n heerlike Verjaardag gehad en mooi wense vir die nuwe lewensjaar wat voorlê."
yesterday
Josef Steyn commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Japonika

"Besondere een Anita. Ek soek een vir my tuin!!! Eerste keer dat ek so een sien. Mooi foto met pragtige agtergrond en sterk kontras met die donkergroen blare."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Japonika

"Dit lyk na ‘ “japonika roos”! Dis pragtig met baie mooi sagte kleure. Baie goed gefotografeer ook met ‘n goeie agtergrond. Mooi!"
yesterday
Anita du Toit posted a photo
yesterday
Anita du Toit left a comment for Tina le Grange
"Baie dankie vir die mooi wense Tina, ek waardeer dit."
yesterday
Anita du Toit left a comment for JJ
"Baie dankie JJ, ek waardeer jou mooi wense."
yesterday
JJ left a comment for Anita du Toit
"Van harte geluk met jou verjaarsdag Anita! Als wat mooi is vir die jaar!"
yesterday
Tina le Grange left a comment for Anita du Toit
"Liewe Anita, veels geluk met jou verjaardag; allerbeste wense vir 'n vreugdevolle dag ten spyte van die inperking.  Vir jou nuwe lewensjaar, wens ek jou toe:  goeie gesondheid en nog baie heerlike foto-geleenthede. Groete, Tina"
Wednesday

Anita du Toit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (33 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:51am on August 6, 2020, Doretha Kock said…

Anita, liewer laat as nooit. Hoop jy het 'n heerlike Verjaardag gehad en mooi wense vir die nuwe lewensjaar wat voorlê.

At 9:09pm on August 5, 2020, JJ said…

Van harte geluk met jou verjaarsdag Anita!

Als wat mooi is vir die jaar!

At 3:14pm on August 5, 2020, Tina le Grange said…

Liewe Anita, veels geluk met jou verjaardag; allerbeste wense vir 'n vreugdevolle dag ten spyte van die inperking.  Vir jou nuwe lewensjaar, wens ek jou toe:  goeie gesondheid en nog baie heerlike foto-geleenthede.

Groete, Tina

At 3:08pm on July 18, 2020, Magda vd Merwe said…

As jy deur PS na Camera Raw kan gaan, kliek op Filter dan sal jy dit daar kry. Daar is n opsie wat se Highlights, skuif links tot jy sien die blou gaan weg.

Dan jy op die opsie wat se Color Mixer. Gaan na die blou en verminder dit ook n bietjie. Jy kan met daai kleure speel tot dit vir jou reg lyk.

As jou foto nie in Raw geskiet is nie, het jy nog steets toegang tot Raw verwerking, deurmiddel van die Filter.

At 1:44pm on July 15, 2020, Magda vd Merwe said…

Hallo Anita.

Ek het jou foto afgelaai met die skuimpies, het die foto bietjie verwerk vir jou. Het hom gelaai. As jy PS het laat weet my dan kan ek vir jou verduidelik hoe om wit te verander.

At 2:37pm on January 13, 2020, Josef Steyn said…

Baie dankie Anita dat jy onthou het. Ek het groot waardering daarvoor. Net jammer die aantal jare begin nou handuitruk!!

At 8:13pm on January 12, 2020, Anita Wessels said…

Dankie vir my verjaarsdagwense Anita. Dit was 'n heerlike dag vol bederf. Nou ja, die jaar spring nou weer weg met spoed,.. Hoop jy't 'n baie mooi 2020.

At 9:28am on December 19, 2019, Herman said…

Baie dankie

At 9:41am on November 22, 2019, Josef Steyn said…

Anita, ek vermoed jy verwys na die Blou-apies wat jul groentetuine verniel. Hulle is sekerlik 'n yslike probleem. Die reeksie oor die apies wat ek gewys is van die Samango aap. Hulle kom nie in julle omgewing voor nie. Hogsback is die verste suidelike gebied waar hul gevind word. Die Samango's is heelwat groter as die blou-apies. Die leier van die trop wat ons in ons Hogsback tuin besoek het is so groot as 'n opgeskote bobbejaan. Samango's is boombewoners en kom selde op die grond. Hulle gee ook min probleme in ons groentetuine en pla baie selde in die huise, alhoewel dit al meer begin gebeur. As 'n mens vanuit die vallei onder Hogsback teen die pas opry kry jy wel 'n paar blou-apies maar hulle is nog nooit in die dorp, wat Samango-gebied is, gesien nie.

At 1:54pm on November 3, 2019, Gerrie Lambrechts said…

Hallo Anita

Baie dankie ek waardeer. Nou wil mens net lekker lewe sonder om die jare te tel. Ek geniet jou toer foto's.  Sal nooit daar uit kom nie.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html