Ansie Meintjes
  • Female
  • Vryburg
  • South Africa
Share

Ansie Meintjes's Friends

  • Elna Geringer
  • SJ Botha
  • Frans van Heerden

Ansie Meintjes's Discussions

Help asseblief!

Started Jun 23, 2016 0 Replies

Vandag soek ek alweer bietjie raad. Ek is gevra om n dansskool konsert se foto's te neem. Ek het nog nie so iets gedoen nie. Watter lens dink julle is die beste om te gebruik? Ek het n 50mm 1.8 prime…Continue

Lense

Started this discussion. Last reply by Ansie Meintjes Aug 8, 2015. 4 Replies

Hallo almal. Ek het n Nikon D3200 kamara. Ek wil graag vir my n Zoom lens koop wat stel julle voor moet ek na kyk?Continue

 

Ansie Meintjes's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

untitled-0100

"Ansie, ek wil net iets byvoeg tot wat ek hieronder gesê het. Miskien hou jy van die skakerings van lig en donker soos dit is. In daardie geval hoef jy niks te verander nie. In fotografie is daar dikwels nie net een ding wat reg is nie. Mens…"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

untitled-0100

"Dis pragtig! Mooi aksie met skerp fokus. Die beligting is goed waar daar lig is, maar in die skaduwee raak dit bietjie donker. Om dit te verbeter is daar 2 metodes. Die beste is om in RAW te skiet. Wanneer mens dit op die rekenaar het, is daar…"
yesterday
Ansie Meintjes posted a photo
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Vulture

"Pragtig, geheel en al mooi skerp."
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Vulture

"Pragtig! Die skerpte en mooi kleure maak indruk. Ook goeie kontras in kleur tussen die voël en die blou lug. Baie mooi!"
Tuesday
Magda vd Merwe commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Vulture

"Uitstekende foto Ansie."
Tuesday
Ansie Meintjes posted a photo
Tuesday
Johan de Beer commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-8517

"Pragtige foto"
Aug 21
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-8517

"Pragtig! Die roos is baie goed en mooi gefotografeer, met skerp fokus, die regte velddiepte en mooi kleure. Die skuins plasing is ook goed gedoen. Jy kan net die agtergrond donkerder maak. Die rede is dat die witterigheid daar te sterk aandag trek."
Aug 21
Ansie Meintjes posted a photo
Aug 20
Elna Geringer commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-9553

"Hierdie foto is vol ritme en 'n baie goeie "low-key" Jy moet trots wees hierop. BGG"
Aug 20
Josef Steyn commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-9553

"Kreatief en goed uitgevoer Ansie."
Aug 19
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-9553

"Dis pragtig! 'n Goeie foto vir die tema "beweging". Al is die korreltjies skerp en staties, sê jou verbeelding vir jou hulle beweeg afwaarts. Baie goeie eenvoud ook met uitstekende kontras. Baie mooi - 'n uitstekende foto!"
Aug 19
Dine Potgieter commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-9553

"Baie goed beplan en uitgevoer!"
Aug 18
Johannes van der Westhuizen liked Ansie Meintjes's photo
Aug 18
Ansie Meintjes posted a photo
Aug 18

Ansie Meintjes's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:26am on November 2, 2016, Tina le Grange said…

Ansie, beste wense vir 'n heerlike verjaardag, gesonde nuwe lewensjaar en baie liefde en opwinding met jou kamera. 

At 2:09pm on November 2, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Ansie;  altyd 'n plesier om na jou foto's te kyk en ek hoop jou nuwe lewensjaar sal geseënd wees met goeie gesondheid en nog baie foto-geleenthede.   Geniet jou dag !!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html