Braam Gouws
  • Male
  • Germiston
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (36)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Braam Gouws's Page

Latest Activity

Elna Geringer commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Vrede....

"Dieselfde vir jou ook Braam"
Dec 6, 2020
Tersia Weitsz commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Vrede....

"Dankie en dieselfde vir jou en jou  gesin, mooi foto, goeie weerkaatsing"
Dec 5, 2020
Hennie Cronjé commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Vrede....

"Baie dankie, Braam. Ons wens jou ook vrede toe met goeie rus."
Dec 5, 2020
Braam Gouws posted a photo
Dec 5, 2020
Elna Geringer liked Braam Gouws's photo
Dec 3, 2020
Josef Steyn commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Rustig....

"Baie dramatiese foto. Ek stem ook vir bietjie ekstra lig op die graansuier. Probeer vir bietjie nouer crop. 'n Bietjie links, dalk 'n bietjie regs om eksentrisiteit te behou en redelik van die voorgrond sodat die ry bome op omtrent 25%…"
Dec 3, 2020
Hennie Cronjé commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Rustig....

"Die ligte graansuier (en ligte gras) teen die donker lug verskaf uitstekende kontras, wat die foto sterk trefkrag gee. Die plasing van die graansuier is ook baie goed (eksentries). Jy kan egter die graansuier bietjie ligter maak om sterker uit te…"
Dec 3, 2020
Braam Gouws commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Rustig....

"Bloemhof, ja baie gereen die aand."
Dec 3, 2020
Tina le Grange commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Rustig....

"Braam ek hou van die komposisie, besondere kleurversadiging en ek raai die agtergrond is 'n dreigende storm....?"
Dec 2, 2020
Braam Gouws posted a photo
Dec 2, 2020
Tina le Grange commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Braam ek stem saam met die ander se goeie kommentaar Dierbaarste gesiggie"
Nov 2, 2020
Karen Kemp commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Hy pose te mooi...en kyk vir jou !"
Nov 2, 2020
Josef Steyn commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Pragtig en die outjie is goed geposisioneer."
Nov 2, 2020
Dine Potgieter commented on Braam Gouws's photo
Nov 1, 2020
Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Pragtige foto, lekker skerp met goeie kleurvrsadiging. Wat hierdie foto van jou laat uitstaan bo jou ander plasings is die eenvoud wat jy in hierdie foto ingebou het, daar is niks wat die aandag van jou ondderwerp af wegtrek nie."
Nov 1, 2020
Hans Myburg commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Uisteekend ,mooi in alle opsigte"
Nov 1, 2020

Braam Gouws's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html