Carol van Aswegen
  • Female
  • Klerksdorp
  • South Africa
Share

Carol van Aswegen's Friends

  • Magda vd Merwe
  • Elna Geringer
  • Christelle
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Louise Viljoen
  • Gerrie Lambrechts
  • Piet Roos
  • Hennie Cronjé
  • Igno van Niekerk

Carol van Aswegen's Groups

 

Carol van Aswegen's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

Blomme

"Al die blommetjies is mooi skerp, mooi geneem Carol.  Lekker om jou weer hier te sien."
Dec 21, 2020
Hennie Cronjé commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

Blomme

"Pragtig! 'n Sirkel ontwerp het altyd goeie trefkrag.  Die goeie kontras in kleur dra by hier. Dis baie mooi. Die fokus is goed, maar kort daardie klein fraksie van absolute skerpte. Miskien wou jy die fokus effens sag gehad het. Indien…"
Dec 21, 2020
Donald Daniel Jacobs commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

Blomme

"wow! mooi sirkel en eenvoud en kleur"
Dec 21, 2020
Carol van Aswegen posted a photo
Dec 21, 2020
Carol van Aswegen commented on Maria Van Zyl's photo
Thumbnail

IMG_0001_2 copy

"wd ek love dit stunning"
Dec 21, 2020
Elna Geringer liked Carol van Aswegen's photo
Dec 20, 2020
Hennie Cronjé commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

Swaar wolke wat nader kruip

"Dit was 'n moeilike onderwerp, veral om dit in wit en swart te maak. Die rede is dat die donker wolke in hulself min kontras gehad het. Daar is ligter dele, maar hulle moes sterker vertoon het. Ek het 'n vermoede dat die kleurweergawe…"
Dec 19, 2020
Tersia Weitsz liked Carol van Aswegen's photo
Dec 19, 2020
Carol van Aswegen posted photos
Dec 19, 2020
Carol van Aswegen commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Watsonia (3)

"WD so mooi Hennie"
Dec 19, 2020
Hennie Cronjé commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

sommer net 'n blommetjie ........

"Die bietjie lig binne-in die blom, maak hierdie foto. Dit sorg vir 'n goeie fokuspunt. Die agtergrond is bietjie besig. Mens sal hierdie blom maklik kan selekteer en copy. Neem die seleksie dan weg en vee die blom uit met die clone stamp tool.…"
Dec 19, 2020
Rassie van Graan commented on Carol van Aswegen's photo
Thumbnail

sommer net 'n blommetjie ........

"Sommer ook 'n mooi blommetjie en foto Carol!"
Dec 18, 2020
Carol van Aswegen commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Ongewone blom

"soe dit dit is stunning"
Dec 18, 2020
Carol van Aswegen commented on Mark's photo
Thumbnail

Matanu Sonsondergang

"WD soe dit is stunning "
Jul 14, 2020
El-Mari liked Carol van Aswegen's photo
Jun 20, 2020
Donald Daniel Jacobs commented on Carol van Aswegen's photo
Jun 14, 2020

Carol van Aswegen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Carol van Aswegen's Blog

Help

Posted on December 18, 2014 at 10:22am 4 Comments

Ek het gespaar vir 'n nuwe lens maar aai nou sit ek voor 2 mure sigma 18 - 250 lens of tamron 18 - 270 : ek het 'n nikon kamera - party se sigma ander se tamron wat is julle ondervinding ek wil baie graag maandag vir my 'n lens koop - dankie fotoskool ek leer so baie 

Nikon 5100

Posted on May 5, 2014 at 3:10pm 5 Comments

Ek is maar nog nuut op die Fotoskool blad - love elke oomblik van dit - ek het 'n nikon 5100 en is so gelukkig ek het 2 lense saam gekry - kry 'n mens 'n sigma lens 50 - 500mm - dankie ook vir al die kometaar op my fotos - lekker dagie vir almal

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:52pm on March 14, 2017, Elna Geringer said…

Hi Carol, ek hou van die signature wat jy op jou fotos gebruik. Hoe het jy dit gedoen? Ek is op soek na iets nuuts maar kry net internet hulp oor hoe om dit in PS Elements te doen. Sal jy my help??

At 8:49pm on January 19, 2017, Anita du Toit said…

Baie geluk Carol! Seen en voorspoed vir jou nuwe lewensjaar!

At 11:33am on January 19, 2017, Magda vd Merwe said…

Hi Carol baie geluk met jou verjaarsdag,

die jare vlieg verby en ek hoop hierdie een gaan wonderlik wees.

Groete Magda.

At 7:13am on January 19, 2017, Doretha Kock said…

Carol, baie geluk met jou Verjaardag. Hoop jy het 'n lekker bederf dag.

At 12:08am on January 19, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Carol.. hoop jy het 'n stunning dag!

At 10:31am on January 19, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag dit ’n mooi dag en jaar vir jou wees.

At 11:59am on January 18, 2015, ArrA said…

Baie geluk met jou Bday!

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html