Claudi Lourens
  • Female
  • Free State
  • South Africa
Share

Claudi Lourens's Friends

  • Ella Fourie
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
  • Elaine Els

Claudi Lourens's Groups

Claudi Lourens's Discussions

Wit en Swart

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Oct 30, 2016. 5 Replies

Baie dankie vir almal se kommentaar, dit help baie. Ek wil weet of ek jul mag vra watter van my wit en swart foto's die mooiste is? Ek moet dit inskryf vir ons klub en die tema is wit en swart. Baie…Continue

 

Claudi Lourens's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Swart en wit voorbrand

"'n Pragtige verwerking, maar jy kan bietjie meer donker in die wolke inbring. Dit sal meer drama verskaf. Baie mooi!"
Jul 20
Pieter Steyn commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Swart en wit voorbrand

"Mooi een Claudi - goed verwerk"
Jul 19
Donald Daniel Jacobs liked Claudi Lourens's photo
Jul 18
Tersia Weitsz commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Swart en wit voorbrand

"Goed gedoen Claudi, maar sal graag kleur weergawe ook wil sien"
Jul 18
Rassie van Graan liked Claudi Lourens's photo
Jul 18
Claudi Lourens posted a photo
Jul 18
Claudi Lourens posted a status
"Baie dankie almal!"
Jul 18
Gerrie Lambrechts commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rooipootelsie

"Fantastiese foto Claudi"
Jul 11
Tersia Weitsz commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rooipootelsie

"Wow Claudi, uitstekend"
Jul 11
Vida van Schalkwyk commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rooipootelsie

"Perfekte weerkaatsing - well done, claudi!!"
Jul 11
Herman liked Claudi Lourens's photo
Jul 11
Mark commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rooipootelsie

"Skitterende foto en weerkaatsing!!"
Jul 11
Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rooipootelsie

"Wat 'n wonderlike foto - pragtig! Dis die eenvoud en kontras wat werklik indruk maak. Die voëltjie is ook net reg geplaas. Baie geluk hiermee! Jy kan net die kolletjies links onder en bo uithaal."
Jul 11
Pieter Steyn commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rooipootelsie

"Mooi een met goeie weerkaatsing. Lyk of daar 'n paar stofkolletjies aan die linkerkant is"
Jul 11
Riaan commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Rooipootelsie

"die perfekte skerp weerkaatsing met kleure wat dit benydenswaardig maak Claudi"
Jul 10
Claudi Lourens posted a photo
Jul 10

Claudi Lourens's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:40am on December 21, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Claudi, hoop jy word gruwelik bederf vandag! :-)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html