Cronjé Botha
  • Male
  • Mosselbaai
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (11)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Cronjé Botha's Page

Latest Activity

Cronjé Botha commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Wasigheid

"Baie dankie Johan, Hennie en Josef"
Sep 19
Josef Steyn commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Wasigheid

"Cronje, ek stem saam. Dit is 'n pragtige foto teen net die regte sluiterspoed. Goed gedoen."
Sep 18
Hennie Cronjé commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Wasigheid

"Hierdie foto moet op volgrootte waardeer word. Dis pragtig en baie suksesvol.  Die fokus is skerp op die statiese elemente, met mooi blur van die bewegende water. Jou kamraspoed was net reg om blur te gee, terwyl die brandertjies nog redelik…"
Sep 18
Johan Ayres commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Wasigheid

"Ek dink dit is 'n pragtige en geslaagde foto. Die stadige sluiterspoed het aan jou 'n kunstige foto besorg. Goeie komposisie ook. Jy kan heel tevrede wees met jou eksperiment."
Sep 17
Cronjé Botha posted a photo

Wasigheid

Ek het hier sommer iets anders probeer. Het op 'n voetbrug gestaan en die branders afgeneem wat onderdeur spoel. Nuuskierig wat jul mening is. Dalk 'n flop maar dan het ek darem prober.
Sep 17
Cronjé Botha commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Onstuimigheid

"Dankie Hennie, Josef. Donald en Magda"
Sep 17
Magda vd Merwe commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Onstuimigheid

"Pragtig"
Sep 17
Josef Steyn commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Onstuimigheid

"Die moeder van alle branders!! Mooi Cronje."
Sep 16
Donald E Jacobs 2nd commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Onstuimigheid

"Mooi skerp"
Sep 16
Hennie Cronjé commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Onstuimigheid

"Indrukwekkend! Dis pragtig en baie goed uitgevoer met goeie fokus en beligting. Net links bo mag 'n klein wit area wees waar piksels "afgeval" het. Hier was mooi sybeligting wat mooi kontraste gegee het. Wanneer mens 'n brander…"
Sep 16
Cronjé Botha commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Blou en wit en rustig

"Dit is iets anders. Baie mooi"
Sep 16
Cronjé Botha posted a photo
Sep 16
Cronjé Botha commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Lappiesland

"Baie dankie vir jul kommentaar. Ek waardeer wat Hennie en Josef uitwys. Dankie"
Aug 14
Gerrie Lambrechts commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Lappiesland

"Mooi foto Cronje."
Aug 13
Hans Myburg commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Lappiesland

"As ek nie mis het nie van bo af Swartberg pas af, mooi geneem,lande vertoon mooi van af die berg,goed gedoen."
Aug 13
Donald Daniel Jacobs commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Lappiesland

"mooi foto ,,, hou van die rotse"
Aug 13

Cronjé Botha's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html