Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie geluk met die verjaardag!
Baie geluk met verjaardag Derick, mag dit geseënde jaar wees.
Dankie Derick. In watter kontrei woon jy?
Dankie Derick
Derick, beste wense vir jou nuwe lewensjaar gevul met baie foto-geleenthede, vreugde en goeie gesondheid.
Baie geluk met jou verjaarsdag Derick, mag voorspoed en gesondheid jou vooruitloop!
Hey Derick ek sien nou eers jy woon sommer om die draai van my, ek is Brackenfell, leke aand vijou
Dankie baie...ekt per ongeluk jou comment uitgevee toe ek accept het...o tog lekker blond!
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele FotoSkool jare voor lê. Geniet jou dag.
Derick ek sien nou jy is van Stellenberg. Ons het ook in Stellenberg gewoon kort nadat ons getroud is. So 'n mooi omgewing. Ons klomp is bederf om in die Kaap te mag woon.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by