Derick Oosthuizen
  • Male
  • Stilbaai, Wes-Kaap
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (226)
  • Photo Albums
  • Videos

Derick Oosthuizen's Friends

  • Mark
  • Francisca Venter
  • Elize Schwerin
  • Marle Smit
  • Willie Schoombee
  • lizette ludeke coetzer
  • Gerhard Oosthuizen Snr.
  • Neville Hein
  • Karen Kemp
  • Louise Rogers
  • Louisa van Niekerk
  • Riaan
  • Engela Johanna Magrietha Britz (
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
 

Derick Oosthuizen's Page

Latest Activity

El-Mari liked Derick Oosthuizen's photo
Jun 12
Derick Oosthuizen commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Baie dankie almal! Ek waardeer jule kyk en moeite om terugvoer te gee!"
May 29
Gerrie Lambrechts commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Goed gedoen."
May 29
Susan commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Derick dis goed gedoen en my opinie gaan nou weer verskil. Jou fokus en beligting en verwerking op die 2 Zebra's is PUIK en ek hou van die agtergrond net soos dit is. Juis die vaal, lae kontras in die agtergrond maak dat jou fokus op die 2…"
May 29
Tersia Weitsz commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Mooi skerp en stof wat so staan, goeie foto"
May 29
Donald Daniel Jacobs commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"uitstekend"
May 29
Josef Steyn commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Uitstekend Derick."
May 29
Vida van Schalkwyk commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"well done!!"
May 29
Mark commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Derick die helder swart en wit kontras op die sebras het jy baie mooi uitgebring en die res het jy sag gelos, ek dink dis n baie mooi S/w foto. maar soos Hennie noem  moet daar seker nog bietji kontras in kom mbv stof en agtergond. Maar hierdie…"
May 29
Hennie Cronjé commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"As jy met wit en swart begin, is zebras ‘n goeie beginpunt. Hulle doen baie goed daain. Die gehiem is goeie kontras. Hier is die kontras op die zebras voldoende. Die agtergrond is regdeur baie vaal sonder kontras. Dis waar jy moes probeer het…"
May 29
Hans Myburg commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Uitsteekend,aksie,skerp,Hou van die een.Mooi."
May 29
Pieter Steyn commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"Baie mooi een Derick - goed verwerk"
May 29
Pine commented on Derick Oosthuizen's photo
Thumbnail

SW Skop en Stof

"PUIK aksie foto Derick!! Die stof en die beweging wat goed gesien kan word dra baie by tot die sukses van die foto. Die kontras van die s&w is ook goed."
May 28
Derick Oosthuizen posted a photo

SW Skop en Stof

Ek weet hierdie twee Zebras is meestal in die middel van die foto maar ek het hulle spesifiek daar geplaas om die Stof en Sand wat spat, te toon. (Wil graag die SW tegnieke ook begin leer).Hoor graag .....
May 28
Derick Oosthuizen commented on Susan's photo
Thumbnail

Leeuwyfie en welpies - stap in 'n ry

"Puik Susan!! Jy het 'n goeie geleentheid gekry en die beste daarvan gemaak. Soos van die ander alreeds genoem het is die fokus en sy-beligting baie goed. Persoonlik hou ek ook van die komposisie met meer spasie voor en onder (in die voorgrond)…"
May 28
Derick Oosthuizen commented on Mark's photo
Thumbnail

Leeu gesig SW

"Mark, ek is nie 'n S&W kenner nie maar hierdie foto doen dit vir my! Net onder die Leeu se linker oog is dalk bietjie oorbelig maar ek hou van die Houding, die "Crop" die Beligting en die Tekstuur - Baie Mooi! "
May 28

Derick Oosthuizen's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (13 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:33pm on April 25, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk met die verjaardag!

At 8:24am on April 25, 2019, Ella Fourie said…

Baie geluk met verjaardag Derick, mag dit geseënde jaar wees.

At 3:56pm on May 1, 2016, Neville Hein said…

Dankie Derick. In watter kontrei woon jy?

At 12:38pm on April 28, 2016, Elna Geringer said…

Dankie Derick

At 6:30pm on April 25, 2016, Tina le Grange said…

Derick, beste wense vir jou nuwe lewensjaar gevul met baie foto-geleenthede, vreugde en goeie gesondheid.

At 10:18am on April 25, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Derick, mag voorspoed en gesondheid jou vooruitloop!

At 8:54pm on July 15, 2015, Riaan said…

Hey Derick ek sien nou eers jy woon sommer om die draai van my, ek is Brackenfell, leke aand vijou

At 1:15pm on July 5, 2015, Karen Kemp said…

Dankie baie...ekt per ongeluk jou comment uitgevee toe ek accept het...o tog lekker blond!

At 11:10am on April 25, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele FotoSkool jare voor lê. Geniet jou dag.

At 6:30pm on November 27, 2013, Tina le Grange said…

Derick ek sien nou jy is van Stellenberg.  Ons het ook in Stellenberg gewoon kort nadat ons getroud is.  So 'n mooi omgewing.  Ons klomp is bederf om in die Kaap te mag woon. 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html