Donald E Jacobs 2nd
  • Male
  • Pinelands Cape town
  • South Africa
Share

Donald E Jacobs 2nd's Friends

  • Adriaan Loots
  • Cindy Nel
  • Louisa van Niekerk
  • Christelle
  • Mandie Herbst
  • Jacques Bernard Swanepoel
  • Renette van der Merwe
  • Numanri Botes
  • Hannelie Le Cornu
  • Elizma Fourie
  • Joanette Le Cornu
  • Anita du Toit
  • Pierre Hardinge
  • Donald Daniel Jacobs
  • Corne Loots
 

Donald E Jacobs 2nd's Page

Latest Activity

Liz commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

sampioen

"Yip beslis snaakse goedjies en interessant!"
Sep 22
Josef Steyn commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

sampioen

"'n Vreemde een. Goed gedoen."
Sep 21
Dine Potgieter commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

sampioen

"Baie interessant - ek sien 'n paar het sommer tussen my potplante uitgekom"
Sep 20
Tina le Grange commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

sampioen

"Donald, baie besonders - verlede somer het ek ook heelwat van hulle op ons grasperk gekry Ek hou van die portret-formaat, skerp fokus, veral op die middelste een se bopunt. Die ongelyke getal van 3 werk vir my goed en dan hou ek ook van die fyn…"
Sep 20
Johan Ayres commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

sampioen

"Pragtige makro."
Sep 20
Hennie Cronjé commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

sampioen

"Dit is ongewone sampioene (vir my). Baie interessant en goed gefotografeer. Baie mooi!"
Sep 20
Donald E Jacobs 2nd commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Uitgebrande vulkaan

"Dis vrek interesant Hennie, dankie dat jy dit met ons deel.  n Vriendin wil bitter graag ook soontoe gaan."
Sep 20
Donald E Jacobs 2nd posted a photo

sampioen

Kaapstad
Sep 20
Donald E Jacobs 2nd commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Dit kook!

"Waar is dit geneem?"
Sep 18
Donald E Jacobs 2nd commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

dis heerlike lente!!

"uitstekeend "
Sep 16
Donald E Jacobs 2nd commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Laat-middag sonnetjie op tuinliggie

"Ek sou n biejie meer aan die regterkant wou sien om die wet van derdes te gehoorsaam Anders puik, en hou van die beligting"
Sep 16
Donald E Jacobs 2nd commented on Henry Inocco's photo
Thumbnail

Moonlit Cosmos

"Uiters ongewone foto, mal hier oor. gee my insterasie"
Sep 16
Donald E Jacobs 2nd commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Ysland se derde groot waterval

"Ek mal oor die onderste een vertel n storie"
Sep 16
Donald E Jacobs 2nd commented on Cronjé Botha's photo
Thumbnail

Onstuimigheid

"Mooi skerp"
Sep 16
Donald E Jacobs 2nd commented on Gerrie Lambrechts's photo
Sep 16
Gerrie Lambrechts commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

20200911_171844

"Baie mooi ek is so lief vd wolke en hulle patrone."
Sep 15

Donald E Jacobs 2nd's Photos

  • Add Photos
  • View All

Donald E Jacobs 2nd's Videos

  • Add Videos
  • View All

Donald E Jacobs 2nd's Blog

Kan die Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro werk met extension tubes?

Posted on May 1, 2013 at 12:49pm 2 Comments

Hi soek raad, ek het onlanks die  Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro gekoop en is effens terleurgesteld.  Hoe nader ek is aan my voorwerp, met 1:1 fokus, hoe meer verloor ek diepte.  Hoe verder ek weg staan hoe meer verloor ek detial.  Ek wil regtig nader aan my voorwerp kom soos iemand met die vlieg se oe al afgeneem het.

Wat is beter om by te voeg, extension tubes of converter lens of altwee as ek regtig naby wil inkom.

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:56am on January 15, 2016, Isoldé Laesecke said…

Selfde van my kant af Donald.

At 7:08am on January 15, 2016, Gerrie Lambrechts said…

Seën wense en goeie jaar wat voorlê, veels geluk.

At 11:20am on January 15, 2015, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees.  Ons wag vir jou foto's.

At 9:34am on January 15, 2014, Anita du Toit said…

Baaie geluk Donald, geniet die dag!

At 10:09am on January 15, 2013, Petro Geldenhuys said…
Baie geluk met jou verjaarsdag. Geniet!!
At 3:57pm on January 14, 2013, Anita du Toit said…

Hi Donald, jy moet more lekker verjaar, hoop jy word sommer baie bederf. Seen op jou nuwe lewensjaar.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html