Eduard Labuschagne
  • Male
  • South Africa
Share
 

Eduard Labuschagne's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0181

"Goed gevang, Moerbeie bly darem lekker."
Oct 18
Tersia Weitsz commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0181

"Op heterdaad betrap, pragtig"
Oct 18
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0181

"Hierdie is 'n "grypfoto". Jy sien iets en blitsig dokumenteer jy dit. Goed gedoen, met mooi skerp fokus op die voël. Die foto vertel die storie!"
Oct 18
Eduard Labuschagne posted a photo

IMG_0181

Terwyl ek wag vandag vir die model om klaar te maak kom sit die een naby my en smul aan n lekker moerby
Oct 17
Gerrie Lambrechts commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0360

"Het die mooi meisies jou weggejaag of jy vir hulle? Grappie.  Baie goeie foto. Ek sal ook sny soos Hennie voorstel."
Oct 2
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0360

"Wat jy dus eintlik vir ons sê is dat hierdie man IDENTITEIT het! (ha-ha). Dis 'n pragtige foto wat ook baie goed verwerk is. Die afsny onder is reg, al is dit naby sy knie. Heel bo pla die wit kolle teen die foto se rand bietjie. Daarom…"
Oct 2
Eduard Labuschagne posted photos
Oct 2
Johan de Beer commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0020

"Mooi foto , ek stem saam met Hennie se idee , maar baie kreatiewe foto"
Oct 1
Johan de Beer commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0465

"Pragtige foto Eduard"
Oct 1
Josef Steyn commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0020

"Slim en kreatief Eduard."
Oct 1
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0020

"Baie kreatief en goed uitgevoer. Omdat die koerant sterk aandag trek weens die groot wit oppervlakte, sou ek voorste jy crop bietjie en sny bietjie weg links en onder. Die agtergrond is mooi met heelwat bokeh. Baie mooi!"
Oct 1
Josef Steyn commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0465

"Ek is bly om te sien jy het weer jou kamara afgestof. Die model se posering en skalkse glimlag werk baie goed om die foto trefkrag te gee."
Sep 30
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0465

"Net nog iets: die afsny onder is reg gedoen. Nie op 'n gewrig nie. Daardeur het jy die meer oninteressante deel uitgehaal."
Sep 30
Hennie Cronjé commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0465

"Pragtig! Nou die dag lees ek mens moet balans inbou en dit het jy goed gedoen. Die meisie wat na links oor leun en die been wat na regs uitsteek, balanseer goed. Haar kyk in die kamera in is uitstekend gedoen. Dan is die lig op haar ook uitstekend…"
Sep 30
Eduard Labuschagne posted a photo

IMG_0465

Tyd om weer aktief te raak
Sep 30
Josef Steyn commented on Eduard Labuschagne's photo
Thumbnail

IMG_0042

"Pragtige foto Eduard. Jy het twee sterk lyne wat aandag na die paartjie toe trek.  Die takke regs en die bruggie. Dit laat jou toe om links 'n deel af te sny sodat die paartjier op 'n derde lê. Ek het niks daarteen dat die…"
Sep 29

Eduard Labuschagne's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:20am on November 28, 2018, Josef Steyn said…

Hallo Eduard, 

Hoop dit gaan nog goed by jou.
Ek is byna klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag 'n foto of dalk twee  van jou gebruik. Sal jy asb. toestemming gee?
Ek sal dit baie waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete,
Josef
At 8:18am on October 18, 2018, Josef Steyn said…

Dankie vir die verduideliking Eduard. Ek het onmiddelik van jou foto gehou. Jy het nou iets baie belangrik illustreer nl dat 'n mens dikwels maar met jou gevoel moet saamloop en nie probeer om 'n foto waarvan jy hou te verander net om by een of ander reël aan te pas nie. Ek kry nogal 'n glimlag oor jou 'luiheid' om die lig te skuif. ek ly ook dikwels onder iets soortgelyks. Doen so voort!!

At 1:14pm on July 30, 2018, Gerrie Lambrechts said…

Geluk met jou verjaarsdag Eduard. Mag die nuwe jaar vol vr

eugde en nog baie mooi foto's wees.  Ek leer deur jou foto's wat glad nie op my doen lysie is nie.

At 9:17am on February 2, 2018, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Eduard. Neem deel en jy sal baie nut vind uit die blad. Kyk ook gerus op die hoofblad vir die boek van my en Hennie. Dit kan dalk nuttig wees vir jou

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html