Elaine Els
  • Female
  • Port Elizabeth
  • South Africa
Share

Elaine Els's Friends

  • Claudi Lourens
  • Annelie Tolmay
  • Elna Geringer
  • Derick Oosthuizen
  • Danie Mouton
  • Diane Darlow
  • Derrick Darlow
  • Melissa
  • Elzaan le Roux
  • Hannelie Le Cornu
  • Joanette Le Cornu
  • Jaco Bruwer
  • Karin
  • Anneliese
  • Surina Raubenheimer

Elaine Els's Discussions

Elaine Els se tegniek : "Decayed flowers" en "Just an old tree" . Aangevra deur Elna Geringer

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Sep 28, 2019. 3 Replies

Begin met 'n konsep. Maak fotos bymekaar van backgrounds, bome, blomme ens.  Create a new file in Photoshop.  Trek die fotos wat klaar ge-edit is oor na PS.  Begin met background en werk layers op…Continue

 

Elaine Els's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Broken but not forgotten

"Goeie foto Elaine."
Thursday
Rassie van Graan liked Elaine Els's photo
Wednesday
Hennie Cronjé commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Broken but not forgotten

"Dis pragtig! Die komposisie is baie goed. Dis reg dat die horiosn in die middel is omdat daar baie detail beide bo en onder die horison is. Die geboutjie is ook reg geplaas. Die wolke is perfek belig met goeie kontraste, maar die land is effens…"
Wednesday
Elaine Els posted a photo
Wednesday
Dine Potgieter commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Flower joy

"Pragtig - jy was bevoorreg!"
Tuesday
Rassie van Graan commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Flower joy

"Stem!  Op volgrootte vertoon dit baie mooi!"
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Flower joy

"Vreeslik mooi kleurvol.  Mooi geneem."
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Flower joy

"Ai, dis pragtig! Die tweespoor pad vorm 'n goeie leidende lyn na die bouval regs en daarom kan jy ook die foto links van die pad afsny en net die regter helfte as 'n foto gebruik. Maar ek dink jy wou die plaat blomme in geheel toon, met…"
Tuesday
Michiel Prins liked Elaine Els's photo
Sep 21
Elaine Els posted a photo
Sep 21
Elaine Els posted a status
"Baie dankie almal!"
Jul 1
Dine Potgieter commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Sunflower in frame

"Allermooi foto en verwerking!"
Jun 30
Josef Steyn commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Sunflower in frame

"Mooi geheelbeeld met die agtergrond en raam wat ondersteun."
Jun 30
Gerrie Lambrechts commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Sunflower in frame

"Interessante kunswerk mooi geneem."
Jun 30
Elna Geringer commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Sunflower in frame

"Dit is ongelooflik mooi Elaine en my tipe foto. Ekl het net nie 'n "clue"hoe jy dit reg kry nie. BGG en lekker om weer jou foto's te sien"
Jun 30
Hennie Cronjé commented on Elaine Els's photo
Thumbnail

Sunflower in frame

"Hierdie sonneblom lyk bietjie hartseer, maar die donkergrys agtergrond pas daarby. Daarom dink ek jy het dit so bedoel. So gesien, is dit baie suksesvol en mooi. Die beligting is perfek, met mooi kleure. Baie mooi en goed gedoen! 'n Ware…"
Jun 30

Elaine Els's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:34am on July 6, 2014, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die lewe met sy mooi kant in die nuwe lewensjaar na jou toe kom.  Geniet jou dag, ek hoop dit is warmder as hier by ons in die Kaap.

At 11:32am on July 6, 2014, Anita du Toit said…

Baie geluk Elaine, lekker dag en voorspoedige nuwe lewensjaar!

At 8:32pm on July 5, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Elaine, alles wat mooi is vir die jare wat voorlê met baie foto-geleenthede.

At 5:57pm on April 15, 2014, Anita du Toit said…

Hi Elaine, die temafoto's is aan die regterkant van die blad net onder verjaarsdae by FORUM beskikbaar. Wanneer jy terugvoering gee oor 'n foto, plaas jou kommentaar onder die blokkie van jou foto, anders weet ons nie van watter foto jy praat nie. Lekker skoolgaan en lekker kiek!

At 9:30am on April 4, 2014, Bennie Greyling said…

Genade Elaine jou fotos is pragtig, jys n pro.

At 9:19pm on February 22, 2012, Martha van der Westhuizen said…

Ek hou baie van jou foto's.

At 12:15pm on December 11, 2011, Juan Wernecke said…

Thank you for all the lovely comments :)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html