Ella Fourie
  • OLIFANTSHOEK
  • South Africa
Share

Ella Fourie's Friends

  • Mark
  • Henriette Vermeulen
  • Pine
  • Ronell
  • Ansie van Rensburg
  • Claudi Lourens
  • Rika Schoeman
  • Elna Geringer
  • Dine Potgieter
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Tersia Weitsz

Ella Fourie's Discussions

Watter kamera? Ek het Nicon D5100

Started this discussion. Last reply by Hennie Cronjé Mar 10, 2019. 4 Replies

Ek het skade aan my kamera en 1 lens (het dit al +- 10 jaar). Fotografie is net 'n stokperdjie vir my, so geen inkomste word genereer.  Nou wat nou....hoe effektief en koste effektief is herstel en…Continue

Watter rekenaar?

Started this discussion. Last reply by Willie Schoombee Oct 30, 2018. 7 Replies

Tegnologie het my nou gedwing tot punt waar nuwe rekenaar gekoop moet word.Watter is die beste as fotos, hoof funksie van rekenaar is, die admin deel is minimaal,...Skootrekenaar of tafelrekenaar.Sal…Continue

VERWERKING

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Oct 11, 2018. 2 Replies

Ek sal graag wil hoor ivm tot hoe vêr gaan jy met verwerking van fotos? Of is dit eie gevoel dat jy dit jou "prentjie" wat jy ingedagte het vervolmaak.Dit maak dan verskil tussen natuurlik, soos in…Continue

 

Ella Fourie's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

springbok in die gras

"Ella, die komposisie, omgewing en beligting is mooi. Ek leer saam by die ander"
Jun 20
Elna Geringer liked Ella Fourie's photo
Jun 19
Tersia Weitsz liked Ella Fourie's photo
Jun 19
Hennie Cronjé commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

springbok in die gras

"Pragtig! Mooi eenvoud met goeie beligting. Die bok is ook goed geplaas in die foto. Die fokus is net nie skerp op die bok nie. Ek dink hier is twee redes. Die eerste is dat die kamera waarskynlik net bokant die bok op die gras gefokus het. Dit lyk…"
Jun 19
Dine Potgieter commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

springbok in die gras

"Mooi - fokus kan 'n rapsie skerper"
Jun 18
Josef Steyn commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

springbok in die gras

"Gelukkig nie 'n slang in die gras nie. Mooi gedoen Ella."
Jun 18
Ella Fourie posted a photo
Jun 18
Tersia Weitsz commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

trim 3 - 28.06.17

"Mooi gedoen"
May 24
Dine Potgieter commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

trim 3 - 28.06.17

"Pragtig - ek hou van die lig op die sand en stofwolkie by sy agterpoot!"
May 23
Hennie Cronjé commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

trim 3 - 28.06.17

"Die lig maak hierdie foto spesiaal. Dis pragtig. Dis goed dat die hond se een oog so duidelik wys as fokuspunt. Baie mooi en goed gedoen!"
May 23
Ella Fourie posted a photo

trim 3 - 28.06.17

Baie dankie vir kommentaar op die olifantfoto.Hier is ek nie 100% seker...so alle kommentaar/raad word waardeer.ISO : 200AP : 6.3S/S : 1/160Brandpunt : 62mm
May 23
Pine commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

olifant 02.10.18

"Baie Mooi foto Ella!, En ń mooi groot olifant."
May 22
Neville Hein commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

olifant 02.10.18

"Mooi foto van die reuse dier Ella."
May 22
Christa Snyman commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

olifant 02.10.18

"Baie mooi, Ella."
May 22
Gerrie Lambrechts commented on Ella Fourie's photo
Thumbnail

olifant 02.10.18

"Fantastiese foto, die ou grote staan nou letterlik die hele foto vol. "
May 22
Tersia Weitsz liked Ella Fourie's photo
May 22

Ella Fourie's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:38am on February 28, 2020, Linda Erasmus said…

baie dankie Ella

At 10:46am on February 10, 2020, Josef Steyn said…

Ella, ek verstaan nie wat aangaan nie. As ek 'blogs' wat op die hoofbladsy opkom oopmaak maak hy by my oop. Ek stuur dit netnou vir jou per e-pos.

At 8:10pm on January 13, 2020, Josef Steyn said…

Dankie Ella. Groot waardering.

At 9:44am on October 22, 2019, Ella Fourie said…

Jammer vir al die aktiwiteit wat nou van my kant wys, ek het net bietjie my fotos probeer orden.  Wil voorkom asof my tegnologie probleme bietjie uitgestryk is, so nou kan ek weer deelneem. Mooi dag vir almal

At 12:18pm on December 12, 2018, Josef Steyn said…

Ella, skryf asb. vir my by josefmsteyn@gmail.com Ek wil jou iets vra oor vanoggend se foto

At 3:15pm on May 3, 2018, Linda Erasmus said…

baie welkom Ella!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html