Ezette Du Toit
  • Female
  • Musina
  • South Africa
Share

Ezette Du Toit's Friends

  • Leroi Harm Brewis
  • Mandie Herbst
  • Lientjie Beyer
  • Charles Whitehead

Ezette Du Toit's Groups

Ezette Du Toit's Discussions

BESTE manier om 'n BAIE slegte vel kondisie op foto te verbeter?

Started this discussion. Last reply by Henriette Auerswald Aug 17, 2014. 3 Replies

Hi julle, ek het hulp nodig, ek wil gou hoor, ek het die naweek 'n troue gedoen, en die mevrou het 'n baie slegte vel kondisie opgedoen (helder rooi kolle op haar liggaam), maar veral op haar arms.…Continue

Speedlight of flash op CANON 550D

Started this discussion. Last reply by Phillip Olivier Apr 14, 2014. 4 Replies

Hi julle Ek wil net hoor wie weet watter flash sal goed werk met my  kamera soos bo genoem??Ek moet een kry en ek wil nie die "verkeerde" een kry nie!!help asb baie dankie Continue

Photoshop Elements 12

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Feb 26, 2014. 1 Reply

Hi julle ek het 'n snaakse vraag ek het nou die trail van elements 12 afgelaai. ek het altyd 9 gehad. ek wil nou daai brush actions gebruik wat jy se reverse black and white ens, maar nou sien ek dat…Continue

2de Fotograaf

Started this discussion. Last reply by Albert van Eck May 16, 2014. 2 Replies

Hi julle, ek wil graaag inligting bekom oor 'n tweede fotograaf. Ek is gewoontlik net een (ek leer nog en ek het al geleer een werk nie!) en ek wil iemand "huur" of hoe okal dit werk, maar ek weet…Continue

 

Ezette Du Toit's Page

Ezette Du Toit's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html