Flip Ferreira
  • Male
  • Mpumalanga
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (24)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Flip Ferreira's Page

Latest Activity

Flip Ferreira commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Broodboom se blare

"Ongelooflikke definisie. Pragtig Hennie."
Jul 2
Vida van Schalkwyk liked Flip Ferreira's photo
May 13
Mark commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Roos Vreter

"Mooi foto"
May 13
Johan de Beer commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Roos Vreter

"Baie mooi foto"
May 13
Gerrie Lambrechts commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Roos Vreter

"Roos en kewer mooi fokus. Ek sal dalk meer 'asem'ruimte, soos Hennie dit noem, rondom wou sien."
May 13
Rassie van Graan commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Roos Vreter

"Stem saam, goed gedoen!  Verwonder my altyd hoe die outjie sy vlerke oop- en toevou!"
May 13
Dine Potgieter commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Roos Vreter

"Pragtig! Ek dink jy kan maar 'n grafsteentjie vir die roos beitel..."
May 12
Josef Steyn commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Roos Vreter

"ten minste is dit 'n gogga met goeie smaak. Uitstekende fokus en beligting. "
May 12
Hennie Cronjé commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Roos Vreter

"So gaan dit in die natuur - die een se brood is die ander se dood! Hierdie foto is egter pragtig! Mooi eenvoud met sterk kontraste. Ten spyte van die wit in die son, het jy die beligting goed hanteer, Nêrens is daar verlies aan detail nie.…"
May 12
Flip Ferreira posted a photo
May 12
Hennie Cronjé commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Huisdak Waterval

"Dis baie goed gedoen - pragtig! Die komposisie is baie goed met die stam in die voorgrond, die tuin in die agtergrond en die waterval tussenin. Die geel balanseer ook goed links onder en regs bo. Tegnies is dit goed uitgevoer ook. Baie mooi!"
May 8
Pieter Steyn commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Huisdak Waterval

"mooi een Flip"
May 8
Josef Steyn commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Huisdak Waterval

"Oulik met die vertikale strepe"
May 7
Flip Ferreira posted a photo
May 7
Flip Ferreira commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Glasbord

"Pragtige foto so op jou verjaarsdag. Hoop jy het n lekker dag gehad. Baie geluk..."
Apr 20
jan jordaan commented on Flip Ferreira's photo
Thumbnail

Tema - Op Laaste Dag 15 April

"BAIE DANKIE FLIP,EK HET OOK MET 50MM BEGIN, PUIK FOTO "
Apr 16

Flip Ferreira's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html