Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started this discussion. Last reply by Gene Aug 26, 2013. 3 Replies 2 Likes
Dit gebeur deesdae al hoe meer dat fotos geplaas word wat nie aan die normale groottes van gedrukte fotos voldoen nie, mates soos 4368x2912, 1920x683,1024x683/768 of 800x533 word oorboord gegooi en…Continue
Started this discussion. Last reply by Piet Nel Feb 2, 2016. 17 Replies 0 Likes
Het die vraag op "chat" gevra met bitter min terugvoering, hier gaan dit dalk beter: Op wie se fotos lewer jy kommentaar/terugvoering want dit is tydsgewyse net onmoontlik om 30+ fotos deur te blaai…Continue
Started Sep 5, 2012 0 Replies 1 Like
Weet nie of dit algemene kennis is en of alle lede daarvan bewus is nie, maar indien jy sou deelneem aan `n foto kompetisie deur `n tydskrif/koerant ge borg, doen jy afstand op die kopie-reg van jou…Continue
Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Sep 19, 2012. 7 Replies 2 Likes
Verwys spesifiek na kompetisies deur die media wat `n "wen" foto kies deur middel van die aantal SMSe of "like" op facebook.Op die stelsel het `n onderwyser/es bv. `n geweldige voorsprong teen die…Continue
Posted on August 19, 2012 at 11:30am 20 Comments 7 Likes
SOME UNWRITTEN RULES IN THE PHOTO-GRADING WORLD
Fred Beck
Het jy al ooit die volgende ondervinding gehad met klub gradering: Jy het die pragtigste foto, die fokus is perfek, die kleur, beligting, komposisie en balans is absoluut reg en dit is in jou oë die perfekte foto van bv. `n pad of laning wat na sonneblomme of kosmos lei, en dan word die foto afgeskiet deur die be-oordeelaars omdat die…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (13 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Hallo Fred.
Dankie vir di uitnodiging. Sien jy het onlangs verjaar en wat 'n skande dat ek dit gemis het.
Nietemin, mag hierdie jaar vir jou in alle heiligheid dra en alles wat Hy vir jou wil, in jou lewe verwesenlik word. Ons weet mos dit is altyd slegs die goeie - en dit wat nie volgens ons mening goed is nie, wel eendag aan ons sal openbaar word, as deel van dit waarin ons moet groei.
Hou aan met jou pragtige fotos!!!
Baie geluk met jou verjaarsdag Fred mag daar nog vele gelukkige wees Ek het gister in 'n By van September 'n foto gesien van 'n aalwyn wat jy geneem het baie geluk daarmee dit is baie mooi
Seën wense op hierdie dag, geniet dit. Mag die jare wat voorlê vir jou mooi en goed wees.
Geluk met die verjaarsdag!!
Fred ek loer gereeld na jou fotos en hou van jou tonele jy sien hulle deurjou lens , Jou oog sien daardie ekstra raak ek hou van jou fotos dit inspireer my
Dankie Fred baie insiggewend
Dankie Fred vir jou advies dis goeie raad . Ek gebruik PICASA om die foto later perfek te maak maar om dit uit die staanspoor reg te neem sal beter wees ek gaan dit sekerlik in toekoms toepas
Fred kan jy asseblief jou persoonlike epos adres aan my stuur by fheerden@kockw.com. Dankie, Frans van Heerden
Baie dankie vir verjaarsdagwense wat werklik waardeer word.
Weet nie of ek iemand te na gekom het nie, maar is met my tientalle fotos net eenvoudig van "fotoskool" verwyder
Baie geluk met jou verjaardag Fred, Seen op jou nuwe lewensjaar.
View All Comments