Gerda Grove
  • Female
  • Balkfontein
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (6)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Gerda Grove's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz liked Gerda Grove's photo
Oct 19
Gerrie Lambrechts commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

Full moon rising

"Mooi geneem, ek sal aan die regterkant tot in die middel vd swart afsny."
Oct 19
Hennie Cronjé commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

Full moon rising

"Dis pragtig en baie goed gedoen. 'n Oulike idee! Die kleurbalans (witbalans op die kamera) was perfek met die regte kleur vir die maan. Twee wenke hier. Eerstens, gebruik 'n driepoot vir hierdie soort foto of stut jou kamera teen iets baie…"
Oct 18
Magda vd Merwe commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

Full moon rising

"Pragtige foto Gerda."
Oct 18
Gerda Grove posted a photo
Oct 18
Magda vd Merwe commented on Gerda Grove's photo
Oct 17
Tersia Weitsz commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

1,2,3 Flaminke in n ry

"Gerda, ek wil ook sê baie welkom by fs.  Ek glo jy gaan dit net so geniet soos ons ander.  Hier leer mens baie deur gereelde deelname, lees van kommentare en raad (soos hier onder deur een van ons Meesters)  Ek sal ook aanbeveel…"
Oct 17
Hennie Cronjé commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

1,2,3 Flaminke in n ry

"Dis 'n foto wat indruk maak, weens die hoë kontras (lig teenoor donker). Basies is die komposisie ook goed weens die ry van 3 flaminke effens eksentries, met meer spasie voor hulle as agter hulle. Jy kon die kamera bietjie gelig het sodat…"
Oct 17
Gerda Grove posted a photo
Oct 17
Hennie Cronjé commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

Vuur en Vlam

"Sjoe! Dis 'n baie sterk foto weens die helder kleure. Veral rooi trek sterk aandag. Die effense eksentriese plasing van die rooi is goed gedoen, met 'n agtergrond wat goed donker is. Mooi!"
Oct 16
Gerrie Lambrechts commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

Vuur en Vlam

"Lekker warm kleure, mooi."
Oct 15
Magda vd Merwe commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

Vuur en Vlam

"Gerda die kleure is baie mooi, die wit kol regs kan jy dalk net uithaal."
Oct 15
Donald Daniel Jacobs liked Gerda Grove's photo
Oct 15
Gerda Grove posted a photo
Oct 15
Pine commented on Gerda Grove's photo
Thumbnail

Vroegoggend Vrede

"ń Baie moeilike foto goed geneem met ń mooi atmosfeer Gerda!"
Oct 14
Donald Daniel Jacobs liked Gerda Grove's photo
Oct 14

Gerda Grove's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html