Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on January 24, 2013 at 11:27am 15 Comments 0 Likes
More fotoskolers,
Dit is vir my baie hartseer om aan julle mee te deel dat ons fotomaatjie Anet Potgieter van Tsumeb se man vonoggend oorlede is na 'n kort siekbed.
Ek en my man het die voorreg gehad om hulle met ons Namibia vakansie Nov 2012 in Tsumeb te ontmoet en toe weer in Hentiesbaai.
Ons harte en gebede gaan uit na haar en haar gesin.
Sterkte!!
Baie geluk met jou verjaarsdag Gerda. Hoop jy word lekker bederf vandag.
Gerda, my allerbeste wense vir jou nuwe lewensjaar, gevul met ons Vader se Liefde, Vrede, Genade en goeie gesondheid.
Ek leer by jou van fotografie; baie dankie.
Gerda Baie geluk met jou verjaardag mag daar nog velewonderlike jare wees Ek mis jou mooi diere fotos!
Baie geluk met jou verjaarsdag.. hoop jy het 'n wonderlike dag en jaar!
Hi Gerda ons sien jou maar min, maar mis jou in die 'klas'. Veels geluk met jou verjaarsdag, seën en vele meer wens ek jou toe. Geniet jou dag.
Gerda, ivm Etosha. Ek sou eksperimenteer met die ligskuif funksie. (Exposure compensation). Ek het nie persoonlike ondervinding van so 'n situasie nie maar dit mag wees dat as jou foto donker en ligte tonele bevat, jy dalk sal moet bracket met so 2 stops weerskante toe. In my en Hennie se boek gee ek 'n detail bespreking van die regte manier om die bracketing proses te doen. Dit is 'n bietjie lank om hier te skryf. Agterna mag dit dalk nodig wees om foto's te kombineer om die verlangde foto te kry. (Die proses word ook in die boek beskryf)
As jy 'n lang lens gebruik mag dit dalk werk as jy die spot metingsfunksie vir ligmeting gebruik.
Hi Gerda
Ek het die settings by die glas-foto ge-post. As jy dit nie sien nie, dit was Spoed 1/800 sek; F4.5; en ISO 125. Ek het n swart doek agter gehang en lekker gelag want my maatjie wat die aarbei moes laat val, het die glas gemis met die eerste probeerslag!! Ek het die kamera op "high speed continious" gesit en shutter begin druk as hy die aarbei los. Hierdie een was die beste poging.
Lekker dag jou kant
Albertyn
Gerda baie geluk met jou verjaarsdag mag die dag vir jou mooi wees en voorspoed vir die jaar wat voorle groetnis
Sjoe die jaar is alweer verby.. ek hoop jy was geseend met die afgelope jaar, en dat jy sommer 'n lekker jaar vorentoe sal beleef met baie opwindende kiekiegeleenthede!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by