Hannes Claassens
  • Male
  • Witbank
  • South Africa
Share

Hannes Claassens's Friends

  • Sandra Grobler
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Josef Steyn
  • Hennie Cronjé

Hannes Claassens's Groups

 

Hannes Claassens's Page

Latest Activity

Michiel Prins liked Hannes Claassens's photo
Jul 4
Tina le Grange commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"Hannes, alles werk goed saam Bewonder jou om so 'n foto te neem."
Jul 2
Mark commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"Baie goed gedoen!!, agtergond wat jy donker bewerkstellig het maak die foto meer indrukwekkend!"
Jul 2
Gerrie Lambrechts commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"Uitstekend, ek sal hardloop en nie eers aan die kamera dink nie."
Jul 2
Tersia Weitsz commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"Goeie foto Hannes, maar hou verby asb, Hy kan sy ry eerder kry na Riaan toe!"
Jul 2
Josef Steyn commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"Pragtige foto."
Jul 2
Hennie Cronjé commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"Pragtig! Uitstekend gefotografeer met daardie tongetjie mooi gevang. Ook mooi skerp met goeie beligting en 'n goeie agtergrond. Baie mooi!"
Jul 2
Herman liked Hannes Claassens's photo
Jul 2
Donald Daniel Jacobs commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"bewonder mooi slang fotos solank die slang daar bly as hy roer moet hy koes......; ("
Jul 2
Riaan commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Tierslangetjie

"nou is ek in my element Hannes, want eks baie groot vriende met slange. hierdie is werklik voortreflik gedoen en die agtergrond beklemtoon die slang pragtig. detail so perfek skerp dat iemand wat vir hulle bang is beslis sal wegdeins van jou foto"
Jul 2
Hannes Claassens posted a photo
Jul 2
Dine Potgieter commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Fluweel spinnekop

"Baie oulik - dit lyk of hy vir 'n koekie vra..."
Jun 30
Josef Steyn commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Fluweel spinnekop

"Mooi maar gevaarlik!!"
Jun 30
Gerrie Lambrechts commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Fluweel spinnekop

"Grillerig, maar mooi geneem."
Jun 30
Elna Geringer commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Fluweel spinnekop

"Puik gedoen met detail en fokus oral reg, maar ek sal verby hou.........."
Jun 30
Mark commented on Hannes Claassens's photo
Thumbnail

Fluweel spinnekop

"Dis n mooi foto so teen die grone blaar, die haartjies op sy lyf is baie mooi skerp gefokus, beligting is net reg."
Jun 30

Hannes Claassens's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:05pm on October 24, 2019, Christa Snyman said…

Baie geluk met jou verjaardag Hannes. Mag die nuwe lewensjaar net die mooiste vir jou inhou.

At 6:06am on October 23, 2018, Gerrie Lambrechts said…

More Hannes, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare wees en sommer nog vele foto's op FSkool.  Geniet jou dag.

At 8:19pm on April 24, 2018, Riaan said…

hey Hannes, ek's tans af van FS maar nie onbepaald afwesig. ek geniet jou foto's veral die makro's. dis egter veral jou liefde vir en kennis van die gogters en ander lewende wesens wat deurskemer in jou foto's. sal jy asb as jy iets besonders interessant tussen die goggas en diere teëkom dit met my deel op Whatsapp of op my e-pos riaanforx@gmail.com. groetnis, Riaan

At 8:23pm on April 11, 2018, Josef Steyn said…

Dankie Hannes. Jy doen goed met die makro en ek is ook beindruk daarmee dat jy altyd bietjie inligting gee oor jou foto's. Inligting soos die uitdagings wat met die foto se neem teenwoordig was (of dalk watter toerusting jy gehad het of dalk nie) maak dat 'n mens 'n foto na regte kan waardeer. Dit is vir my die 'provenance' van die foto en dra baie by tot die sukses daarvan. Ek sal graag meer van jou wil weet. As jy wil kan jy my e-pos by superfoto7@gmail.com

At 2:03pm on April 1, 2018, Josef Steyn said…

Hannes, jy het gevra oor die gebruik van die LED liggies. Ek gebruik twee Godox liggies. (Nie die top model nie). Wat ek doen is die volgende: Ek stel my kamera so op dat daar 'n 10 sekonde vertraging is en ek stel 'n 5 skoot 'bracket' op met 1/2 stop intervalle en die middelpunt van die bracket op nul. Witbalans op 4000 of 4500K.  Dan skakel ek beide liggies aan en hou die een wat op die hoogste intensiteit gestel is in my een hand en lig op dit wat ek wil afneem. Op hierdie stadium sal ek die liggie dan sterker of swakker stel, afhangend van omstandighede. Dan druk ek die sluiter en in die 10 sekondes wat ek beskikbaar het neem ek dan die ander liggie en hou dit op 'n manier wat maak dat ek die beligting kry wat ek benodig. (Verder of nader of skuins om intensiteit aan te pas.) Soms gebruik ek 'n klein gorilla staander vir een liggie of as my vrou saam is help sy met die liggies. Ek maak vooraf seker dat ek fokus kan kry en vir die bedryf soos ek bo beskryf moet ek natuurlik 'n driepoot gebruik. Soms gebruik ek outomatiese fokus en soms fokus ek per hand. Die bracket is nodig omdat die ligintensiteit op die moment wat die kamera die lig gemeet het nie dieselfde is as nadat die tweede liggie bygekom het nie. Jy is enige tyd welkom om vir my te e-pos op superfoto7@gmail.com

At 9:29pm on March 30, 2018, Tina le Grange said…

Hannes ek het nou per ongeluk op julle gesprek afgekom. Ek kry so min tyd om nog meer aandag aan fotografie te gee en makro is nog op my doen-lysie. Dankie vir julle gesprek; klink soos 'n hospitaal-teater met al die buise.... :-)

Ek sal weer kom loer en baie dankie dat jy bereid is om jou kennis met ons te deel. Kaapse groete

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html