Hans Myburg
  • Male
  • Jeffreys Baai
  • South Africa
Share

Hans Myburg's Friends

  • Pine
  • Herman Swanepoel
  • Suzanne Louw
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • Sarel Hendrikz
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Paul Combrinck
 

Hans Myburg's Page

Latest Activity

Hans Myburg posted a photo

Skets (2)

Hoe ek die foto verwerk het weet ek nie, ek het met n program rond gespeel en toe die resultaat gekry.Nou sukkel ek al dae en kan dit nie weerreg kry nie.Is daar iemand wat kan hulp?
1 hour ago
Vida van Schalkwyk commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1405

"well done hans!!!  ek raak skoon ongemaklik soos daardie geel oog vir my kyk!!"
19 hours ago
Hans Myburg commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

Jeffreys!

"Ek bly hier maar het nou kort gelede die eerste keer die baken gewaar,meskien omdat ons meer kabeljous se strand gebruik.Die is n mooi kleurvolle foto van die baken,goed gedoen."
23 hours ago
Hans Myburg commented on Tersia Weitsz's photo
Thumbnail

Uiteindelik weer mense op die strand

"Mooi strand foto met die mense wat enige binnelander na Des laat verlang,mooi komposie met n besonderse kleur,baie goed."
23 hours ago
Hans Myburg commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

1st Oggend by Qunu Falls

"Pragtig ,mistig,kleurvolle oggend ,baie goed gesien en  gedoen."
23 hours ago
Hans Myburg commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Baba Kameelperdtjie

"Mooi,die man is dors,meskien wens hy dat sy ma se bene n bietjie langer was sodat hy nie hoef so ongemaklik hoef te buk nie.Baie mooi kleur en fokus met aksie."
23 hours ago
Tersia Weitsz commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_2408

"Wow Hans, die oë praat met mens!"
yesterday
Tersia Weitsz commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1405

"Pragtig Hans, die detail op veertjies mooi en weerkaatsing in die oog!"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1405

"Pragtige skerp foto, met besondere fokus op die oog."
yesterday
Elna Geringer commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1405

"Boosnte foto 'n wenner Hans. Die detail en fokus is baie goed gedoen. Die veertjies om die oog lyk soos fyn kantwerk. Onderste foto ook mooi maar dit "pixelate" so effe. Ek weet nie waarmee jy neem nie maar dis nogal 'n probleem…"
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_1405

"daardie lens  op F8 is pragtig...... mooi fotos"
yesterday
Hans Myburg commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Perfeksie versinnebeeld.

"Alles is al gese oor die foto.alwat ek kan se is dat dit baie baie mooi is."
yesterday
Hans Myburg commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Ek dink hierdie is twee mamma's 'to be'

"Pragtig,kan maar se een en een,mooi gesien en op die regte oomlik geneem.kleurvol en skerp."
yesterday
Hans Myburg commented on Donald E Jacobs 2nd's photo
Thumbnail

bloukop salamander

"Bloukopkoggelmander mooi met sy bloukop en natuurlike houding wanneer hy gewoonlik in die son le ,mooi fokus en agtergrond.( Net Salamander is heel iets anders)"
yesterday
Hans Myburg commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Die oue en die nuwe

"Vir my n uitsteekende foto ,pragtig"
yesterday
Hans Myburg commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 60 (Rookhoekie)

"Mooi en intersant,maar ek dink hier raak die plek min seker daarom dit nou al die sypaaitjie in neem"
yesterday

Hans Myburg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (8 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:57pm on May 7, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Hans, mooi nuwe lewensjaar!

At 12:53pm on May 7, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag dit ’n mooi dag en nuwe lewensjaar vol spark en foto's wees.  Geniet die dag.

At 8:45pm on January 29, 2017, Tina le Grange said…

My foto van "Maria"  -  Hans ek het nog nie voorheen die tipe foto's geneem nie; was maar baie op my senuwees toe hulle gevra het of ek by die Kersspel sal foto's neem.

At 1:33pm on December 9, 2016, Tina le Grange said…

Hans, Erika se burst-foto's.

Ek het Picasa gratis afgelaai van die internet;  oulike program met heelwat verwerkingsopsies;  daarop is onder andere die opsie "focal zoom" wat jy kan gebruik nadat 'n foto geneem is.  Ek dink dit is waarna Willie ook verwys.

Die ander tegniek is Zoomburst wat jy met die lens van 'n SLR-kamera kan doen.

At 11:06am on May 7, 2016, Gerrie Lambrechts said…

More Hans, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare en tonne foto's wees.

At 6:42pm on September 5, 2015, Josef Steyn said…

Hans, verkoon die stadige repons. Die foto is met 'multiple exposure' geneem en dit is 'n funksie wat nie deur die 600D aangebied word nie. Jy kan egter dieselfde effek kry deur Photoshop te gebruik. Gebruik 'n zoom lens en neem 'n aantal foto's deur tussen twee opeenvolgende foto's bietjie nader te zoom of verder uit te zoom afhangend van die zoom waarmee jy begin het. Jy kan die reeks foto's dan in Photoshop op mekaar plak.

At 9:35pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hallo Hans stuur asb vir my jou verjaarsdag datum

At 8:27pm on December 6, 2013, Anita du Toit said…

Hi Hans, om voorwerpe uit 'n foto haal moet jy 'n fotoprogram soos Ps of Windows Live Photogallary gebruik, daar is 'n icon wat se "retouch" Vra maar as jy hulp nodig het

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html