Hans Myburg
  • Male
  • Jeffreys Baai
  • South Africa
Share

Hans Myburg's Friends

  • Pine
  • Herman Swanepoel
  • Suzanne Louw
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Ronnie Bresser
  • Gene
  • Sarel Hendrikz
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts
  • Paul Combrinck
 

Hans Myburg's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3781

"Hans, net betyds afgeneem Ek hou van die tweetjies wat elk na sy eie rigting kyk Die boomstam links gee vir my mooi gewig aan die toneel"
1 hour ago
Hans Myburg commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Oogdruppel

"Mooi uitsteekend gdoen ,stem saam met hoe Josef dit sien."
3 hours ago
Hans Myburg commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

boot wag

"Mooi komposisie kleurvol, baie mooi."
3 hours ago
Hans Myburg commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Droë takkie teen rots

"Mooi met die geel op die klip en die droe hout wat alles intersant maak."
3 hours ago
Hans Myburg commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Rustig met ons wagter.

"Rustige admosfeer, met die laat lig.pragtig"
3 hours ago
Hans Myburg commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3895

"Baie goed gedoen,mooi."
3 hours ago
Hans Myburg commented on Mark's photo
Thumbnail

Sossus

"Mooi kleur en skerp fokus,baie mooi foto."
3 hours ago
Hans Myburg posted a photo
10 hours ago
Tina le Grange commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3492 (2)

"Hans 'n pragtige blomme-tapyt Heerlik om alreeds die Lente te begin sien. Ek meen ook pers en wit Pragtig!"
yesterday
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3675

"Goed gedoen met die geel, mooi geneem."
yesterday
Elna Geringer liked Hans Myburg's photo
yesterday
Josef Steyn commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3675

"Heel goed gedoen Hans. Dit is dikwels moeilik om vir voëls 'n goeie agtergrond te kry. Tog het jy goed gedoen om sy kop tussen die twee plane te plaas. Sodoende het jy goeie kontras bewerkstellig."
yesterday
Hennie Cronjé commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3675

"Dis pragtig. Mooi eenvoud met pragtige kleure. Hier lyk die fokus skerp, maar op volgrootte lyk dit asof die kamera op die muur agter gefokus het. ‘n Voëltjie soos hierdie is klein en so ‘n probleempie kan maklik en ongesiens…"
yesterday
Hans Myburg posted photos
yesterday
Johan Ayres commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3492 (2)

"Pragtige blommetapyt. Miskien is daar tog 'n mate van 'n fokuspunt, die groen gedeelte op die derdelyn links onder."
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3492 (2)

"Baie mooi aaneenlopend. Mooi kleure en goeie foto."
Wednesday

Hans Myburg's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (10 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:57pm on May 7, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk Hans, mooi nuwe lewensjaar!

At 9:54pm on May 7, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hans, seen en gesondheid vir jou nuwe lewensjaar.

At 4:06pm on May 7, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Hans.. hoop jy het 'n lekker bederfdag gehad.

At 12:53pm on May 7, 2017, Gerrie Lambrechts said…

Veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag dit ’n mooi dag en nuwe lewensjaar vol spark en foto's wees.  Geniet die dag.

At 8:45pm on January 29, 2017, Tina le Grange said…

My foto van "Maria"  -  Hans ek het nog nie voorheen die tipe foto's geneem nie; was maar baie op my senuwees toe hulle gevra het of ek by die Kersspel sal foto's neem.

At 1:33pm on December 9, 2016, Tina le Grange said…

Hans, Erika se burst-foto's.

Ek het Picasa gratis afgelaai van die internet;  oulike program met heelwat verwerkingsopsies;  daarop is onder andere die opsie "focal zoom" wat jy kan gebruik nadat 'n foto geneem is.  Ek dink dit is waarna Willie ook verwys.

Die ander tegniek is Zoomburst wat jy met die lens van 'n SLR-kamera kan doen.

At 11:06am on May 7, 2016, Gerrie Lambrechts said…

More Hans, veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog mooi jare en tonne foto's wees.

At 6:42pm on September 5, 2015, Josef Steyn said…

Hans, verkoon die stadige repons. Die foto is met 'multiple exposure' geneem en dit is 'n funksie wat nie deur die 600D aangebied word nie. Jy kan egter dieselfde effek kry deur Photoshop te gebruik. Gebruik 'n zoom lens en neem 'n aantal foto's deur tussen twee opeenvolgende foto's bietjie nader te zoom of verder uit te zoom afhangend van die zoom waarmee jy begin het. Jy kan die reeks foto's dan in Photoshop op mekaar plak.

At 9:35pm on August 27, 2014, Riaan said…

Hallo Hans stuur asb vir my jou verjaarsdag datum

At 8:27pm on December 6, 2013, Anita du Toit said…

Hi Hans, om voorwerpe uit 'n foto haal moet jy 'n fotoprogram soos Ps of Windows Live Photogallary gebruik, daar is 'n icon wat se "retouch" Vra maar as jy hulp nodig het

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html