Heleen Moulder
  • Female
  • Pretoria
  • South Africa
Share

Heleen Moulder's Friends

  • Mark
  • Anita du Toit
  • Rika Schoeman
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
  • Josef Steyn
  • Hennie Cronjé

Heleen Moulder's Discussions

Afrika Trip

Started this discussion. Last reply by Linda Erasmus Mar 16. 8 Replies

Graag groet ek vir nou, ons ry vir ons jaarlikse reis op na Kenya padlangs met ons camper, Njovu... en die tyd is onbeperk, ons weet nie vir hoe lank nie, en waarheen presies en hoe ons gaan ry nie.…Continue

Baie dankie.

Started May 10, 2019 0 Replies

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer May 11, 2019. 1 Reply

Graag wil ek almal baie dankie sê vir hulle kommentaar en hulp, ek weet nie mooi waar moet ek direk vir die persoon dankie sê nie, maar sal nog hierdie webblad leer.  Baie dankie...Continue

Baie dankie.

Started this discussion. Last reply by Elna Geringer Apr 19, 2019. 2 Replies

Graag sê ek baie dankie vir julle kommentaar, ek is so in my skik met hierdie blad, ek geniet dit baie, en ek waardeer altyd kritiek en dan nog die tyd wat julle neem om wel vir my te help met julle…Continue

 

Heleen Moulder's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Winderige oggend.

"Welkom terug Heleen; het gewonder waar jy is..... Pragtige foto en Rassie se beskrywing is in die kol! 'n Bone-sakkie is goud werd indien 'n mono- of driepoot nie byderhand is nie."
1 hour ago
Rassie van Graan commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Winderige oggend.

"Pikant en met 'n mooi kispakkie aan!  En, kyk net die mascara - daar IS niks nuut onder die son nie!"
9 hours ago
Heleen Moulder posted a photo

Winderige oggend.

Vanoggend is ek vir die 1ste keer weer na lang rukkie, op, jammer julle. Eers is dit ekke en toe is dit die website.... Dankie vir die geduld.... net so winderig hier vanoggend in Pretoria.Hierdie voëltjie was nogal vêr geneem met my Canon 7D Mrk11…
9 hours ago
Josef Steyn commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Italië

"Mooi Heleen."
Jul 15
Hennie Cronjé commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Italië

"Dit so tipies van Italië - pragtig! Die komposisie is goed en die fotro goed uitgevoer. Baie mooi!"
Jul 15
Pieter Steyn commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Italië

"Mooi een Heleen"
Jul 15
Anita du Toit commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Italië

"Dis so ietsie anders en pragtig gedoen Heleen"
Jul 14
Susan commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Italië

"Baie mooi, ek hou ook van die plante saam met die hond. Italië het maar net die mooiste ou geboue. "
Jul 14
Vida van Schalkwyk commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Italië

"mooi een heleen!"
Jul 14
Heleen Moulder posted a photo

Italië

Dankie dat ek nog kan deel op hierdie groep, ek is baie jammer ek is so stil. Dit is maar hoe dit nou is. Hierdie foto het net iets waarvan ek hou,..die hondjie so voor die deur....Stellings: 1/160 F 7.1 ISO 250.
Jul 14
Elna Geringer commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Makro..

"Heleen, ek stem 100% saam met die raad wat jy gekry het. Van my kant af kan ek net byvoeg dat makro fotografie buite met wind, al is dit hoe gering, gaan probleme gee. Wat ek ook doen met blomme soos die een van jou, is om 'n hele paar…"
Jul 9
Susan commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Makro..

"Ek hou van jou foto, vir my is dit mooi en fokus is skerp genoeg daar waar dit saakmaak. Die toe knoppies se punte is skerp en die besege kern onder is "geblur" wat goed is. Jou komposisie is baie goed deur dat jy die groter tros knoppies…"
Jul 9
Tersia Weitsz commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Makro..

"Pragtig vir my Heleen "
Jul 9
Pieter Steyn commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Makro..

"Mooi een Heleen"
Jul 9
Pine commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Makro..

"Jou foto is goed Heleen, en Hennie gee goeie raad. As jy meer detail wil hê sal jy nader moet neem met ń veel hoër f stop en ook ekstra beligting. ( As jy na my Besie foto van vandag kyk sal jy sien dat die grootste deel uit fokus is en…"
Jul 8
Anita du Toit commented on Heleen Moulder's photo
Thumbnail

Makro..

"Dis pragtig Heleen!"
Jul 8

Heleen Moulder's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (7 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 1:54pm on August 24, 2019, Tina le Grange said…

Heleen, veels geluk met jou verjaardag vandag; ek hoop dit is 'n heerlike bederfdag en dat jou nuwe lewensjaar gevul sal wees met baie vreugde en foto-geleenthede.  Groete, Tina

At 1:14pm on August 24, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Heleen, mag jy 'n wonderlike jaar beleef met uitstekende fotogeleenthede.

At 5:00pm on August 12, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, hiermee its oor vignette

noun
noun: vignette; plural noun: vignettes
  1. 1.
    a brief evocative description, account, or episode.
    "a classic vignette of embassy life"
  2. 2.
    a small illustration or portrait photograph which fades into its background without a definite border.
  3. 3.
    a small ornamental design filling a space in a book or carving, typically based on foliage.
verb
verb: vignette; 3rd person present: vignettes; past tense: vignetted; past participle: vignetted; gerund or present participle: vignetting
  1. 1.
    portray (someone) in the style of a vignette.
    • produce (a photograph) in the style of a vignette by softening or shading away the edges of the subject.
      "instructions had been sent to the shop to make a cropped, oval, vignetted copy of a family group portrait"
At 2:25pm on April 16, 2019, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar Heleen. As ek op enige manier 'n bydrae kan maak is dit 'n voorreg vir my. As jy blomme wil afneem en skerpte regdeur wil kry is 'n driepoot ononderhandelbaar. As jy blomme in die buitelig afneem is wind 'n mens se grootste vyand. Selfs die geringste roering in die lug kan 'n foto beduiwel.

At 9:17am on March 19, 2019, Josef Steyn said…

Heleen, jy sal waarskynlik raad kry, maar sodra ek klaar is met die voëltjie wat ek nou plaas gaan ek drie foto's plaas wat 'n bietjie inligting oor jou vraag sal bevat.

At 8:15am on March 16, 2019, Heleen Moulder said…
Nee ek kritiseer nie , ek is onsseker oor my eie denke maar jy help my. Dankie
At 5:34pm on March 15, 2019, Josef Steyn said…

Welkom by Fotoskool Heleen. Dalk is jy al lankal lid maar ek kan nie foto's van jou onthou nie. Ansie se foto. As die vrou se vel redelik donker is, wat waarskynlik is, is jy reg. Daar is egter nie erge oorbeligting nie. Die hoeveelheid verdonkering sal egter waarskynlik min wees.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html