Hennie Cronjé
  • Male
  • Centurion
  • South Africa
Online Now
Share

Hennie Cronjé's Friends

  • Charl van Schalkwyk
  • Mickey Theunissen
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Maritza Van der Watt
  • Karel Bezuidenhout
  • Hannes Claassens
  • Herman Swanepoel
  • Anita du Toit
  • Celeste Gouws
  • Japie Botha
  • Johann van Niekerk
  • Tina

Hennie Cronjé's Groups

 

Welcome, Hennie Cronjé!

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Tweeling, maar nie identies.

"So gaan dit dikwels met makro - mens sien dingetjies na die tyd wat jy nie vooraf gesien het nie. Hierdie foto is pragtig en goed uitgevoer. Die blomme kontrasteer goed teen die donkerder agtergrond. Regs voor is 'n deel wat uit fokus is omdat…"
1 minute ago
Hennie Cronjé commented on Doretha Kock's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit 2

"Hierdie foto pas goed in by die tema. Hier en daar is daar swart met sterker kontras as wat grys en wit gee, maar oor die algemeen is hierdie foto baie suksesvol. Ook baie mooi tekstuur met die golfies wat die lig weerkaats. Baie mooi!"
4 minutes ago
Hennie Cronjé commented on Tina le Grange's photo
Thumbnail

Is foto Wit en Grys of is dit Wit en Swart?

"Miskien meer wit en swart. Wit en grys gee lae kontras en in hierdie foto is sterk kontras baie prominent. Dis 'n pragtige foto!"
5 minutes ago
Hennie Cronjé commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

tema - wit en grys (+ 'n bietjie bruin!)

"Ongewoon (soos ons jou ken) maar in die kol! Baie mooi en ook mooi verwerk. Goed gedoen!"
7 minutes ago
Hennie Cronjé commented on Zenobia Geldenhuys's photo
Thumbnail

strawberry moon - Zenobia Geldenhuys

"Uitstekend - dis pragtig! Besonder mooi kleure met 'n goeie komposisie. Baie mooi!"
4 hours ago
Tina le Grange commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Reghoeke

"Hennie die beligting, tekstuur, komposisie en natuurlik jou Tema - weer eens puik. Dankie dat jy ons weer eens leer om rond te kyk met die kamera in die hand."
6 hours ago
Hennie Cronjé commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Frikkie

"Pragtig!  Mooi eenvoud en die foto is goed uitgevoer. Ek kan nogal die minagtende blik waarneem. Baie mooi!"
8 hours ago
Hennie Cronjé commented on Hans Myburg's photo
Thumbnail

IMG_3675

"Dis pragtig. Mooi eenvoud met pragtige kleure. Hier lyk die fokus skerp, maar op volgrootte lyk dit asof die kamera op die muur agter gefokus het. ‘n Voëltjie soos hierdie is klein en so ‘n probleempie kan maklik en ongesiens…"
8 hours ago
Hennie Cronjé commented on Martie Venter's photo
Thumbnail

Tarentaalveertjie (tema grys en wit)

"Dis pragtig! Die sagtheid kom goed oor en is iets besonders. Ook goeie eenvoud met skerp fokus. Baie mooi!"
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Paraat (9191 a)

"Pragtig! Uitstekende eevoud met goeie aanwending van die reel van derdes. Die kleure is baie lewensgetrou en pragtig. Ook ‘n baie goeie agtergrond. Baie goed gedoen!"
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Elna Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys & Wit : Die Bybel

"Dis pragtig! ‘n Goeie opstelling, mooi lig en goed gefotografeer. Dit pas tot ‘n mate by die tema, maar nog nie 100% nie weens die baie swart in die foto. Maar dit bly ‘n baie mooi stillewe. "
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Huey Geringer's photo
Thumbnail

Tema Grys en Wit : Takbokvaring

"Die foto bo is pragtig en goed uitgevoer. As ek daar iets kan voorstel is dit om die agtergrond bietjie kleur te gee, soos beige of ‘n baie liggroen. Die huiswerk is goed gedoen en maak dat die foto veel beter vertoon (beter as wat ek verwag…"
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Japonika

"Dit lyk na ‘ “japonika roos”! Dis pragtig met baie mooi sagte kleure. Baie goed gefotografeer ook met ‘n goeie agtergrond. Mooi!"
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Dragon Peaks

"Dis pragtig en ‘n foto met ‘n storie. Net onderbelig met lae kontras. Donker is donker genoeg, maar lig moet veel ligter kom. Dit behoort nie moeilik te wees nie!"
10 hours ago
Hennie Cronjé commented on Donald Daniel Jacobs's photo
Thumbnail

kunswerk..........................IMG_0069

"Dis ‘n pragtige objek/kunswerk. Die sirkel ontwerp met herhaling gee sterk trefkrag en die wit agtergrond pas baie mooi. Die onderste een se beligting ie eintlik beter, want bo is die blomme in die middel effens oorbelig met verlies aan detail…"
10 hours ago
Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Reghoeke

"Nog 'n leersame les en praktiese uitbeelding daarvan. Baie dankie."
22 hours ago

Hennie Cronjé's Photos

  • Add Photos
  • View All

Hennie Cronjé's Blog

VERKLEINING VAN FOTO'S

Posted on November 27, 2019 at 11:20am 3 Comments

Die afgelope tyd het party Fotoskolers probleme ondervind om foto's gelaai te kry. Dit wil vir my en Igno voorkom asof die hoofrede is dat die foto's te groot is. Daarom wil ons voorstel dat julle jul foto's eers verklein voordat julle dit laai. Maak dit eers 72 dpi (dots per inch). As dit 'n landskapsfoto is, maak die wydte 1024-2000 piksels. Die hoogte sal self daarby aanpas. As dit 'n portret formaat is, maak die wydte dan 768-1000 piksels. Weer eens sal die hoogte dan daarby…

Continue

GOEIE NUUS!!!!

Posted on May 16, 2017 at 12:13pm 7 Comments

Wil jy Photoshop koop maar dis te duur? Wel, ek het goeie nuus vir jou. Daar is nou 'n program op die mark wat sterk aan te bevele is: AFFINITY PHOTO version 1.5. Dit kos ongeveer R800 in SA. Dit het in 'n oorsig in Digital Photo 5/5 sterre gekry. Ek haal aan: "Affinity may be very much its own software, but we can't help thinking that this is what Photoshop would look like if Adobe listened to every piece of feedback it received". Alles wat mens nodig het, is daar (behalwe miskien Layers…

Continue

Namib-toer 4-10 April 2016

Posted on July 12, 2015 at 10:50am 1 Comment

Ek reël 'n toer deur die Namib van Aus in die suidooste tot Walvisbaai in die noordeweste van 4-10 April 2016. Dit is met die hulp van Johan Jooste van Windhoek. Die basiese wat nodig is, is 'n 4X4 trek voertuig met lae trek, R10 000 per persoon en 'n inskrywing op die webbladsy Johan Jooste Photography. Aangesien die toer ook op die oop mark geadverteer word, moet…

Continue

Wat Fotoskolers afneem

Posted on October 19, 2014 at 8:05pm 23 Comments

Onlangs het ek 200 opeenvolgende foto's geanaliseer en geklassifiseer volgens die onderwerp van die fotografie. Hier is die resultate:

Landskappe                           55

Wildlewe, insl voëls                46

Objekte                                23

Plante                                  19

Mense                                  12

Geboue                                 9

Sonop/sononder                     8

Huishoudelike diere  …

Continue

Comment Wall (130 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:34pm on May 21, 2020, Anita du Toit said…

Dankie Hennie.. ek waardeer jou krit op my foto van vandag.

At 12:33pm on May 18, 2020, Josef Steyn said…

Bulbul. Hennie, om by die tema te pas het ek die Engelse naam vir die tiptol gebruik.

At 8:59am on April 20, 2020, Martie Venter said…

Baie geluk, Hennie - en baie dankie vir al jou moeite met ons foto's, ons het al ongelooflik baie by jou geleer!

At 8:54am on April 20, 2020, Tina le Grange said…

Goeie more Hennie, ten spyte van ons inperking, aanvaar ek dat jy 'n baie gelukkige verjaardag sal hê. My allerbeste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar, gevul met baie vreugde, goeie gesondheid en nog baie foto-geleenthede. Baie dankie vir die besondere manier waarop jy ons in fotografie lei. Groot voorreg om by jou te leer.

At 1:38am on April 20, 2020, Linda Erasmus said…

baie geluk met die verjaarsdag!

At 12:54am on April 20, 2020, Anita du Toit said…

Ons leermeester herdenk vandag sy geboortedag, baie geluk Hennie  ons hoop jy het 'n besondere verjaarsdag met al die gelukwense op sosiale media en foonoproepe al kan jou familie nie fisiese kontak maak nie. Mag dit vir jou 'n geseende en gesonde nuwe lewensjaar wees. Ons waardeer jou hier by Fotoskool. 

At 2:40pm on October 11, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie, baie dankie vir jou advies... die nuwe kamera Canon 7D mrk11 het my heeltemal in die duister in die aand. As ek nie die kamera op bulb sit met driepoot nie, kry ek nie foto geneem nie al sit ek my ISO hoe hoog net om foto geneem te kry, hy wil nie fokus dat ek kan afneem nie, hy sukkel selfs met die flash aan??  Verder dink ek ken ek sy grille al redelik. Ek neem net op manual af... Baie dankie vir jou advies.

At 12:35pm on July 17, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie weereens baie dankie vir jou kommentaar, ek besef jy is baie besig, dit maak jou raad meer spesiaal...

At 4:20pm on July 16, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie baie dankie vir jou kommentaar en raad, ek gaan beslis probeer om my F Stop laer te maak volgende keer...

At 8:34pm on April 20, 2019, Tina le Grange said…

Beste Hennie, ons hoop jy het 'n heerlike bederfdag gehad. Ons allerbeste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar. Baie dankie vir jou groot bydrae om my te motiveer om my kamera altyd byderhand te hou en my aftree-stokperdjie te bly geniet.  Groete Coenie en Tina

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html