Hennie Cronjé
  • Male
  • Centurion
  • South Africa
Share

Hennie Cronjé's Friends

  • Charl van Schalkwyk
  • Mickey Theunissen
  • Mark
  • Heleen Moulder
  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Maritza Van der Watt
  • Karel Bezuidenhout
  • Hannes Claassens
  • Herman Swanepoel
  • Anita du Toit
  • Celeste Gouws
  • Japie Botha
  • Johann van Niekerk
  • Tina

Hennie Cronjé's Groups

 

Welcome, Hennie Cronjé!

Latest Activity

Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Droë takkie teen rots

"'n Kunswerk uit die natuur wat jy baie goed raakgesien het en 'n pragtige foto van gemaak het."
37 seconds ago
Tina le Grange commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Droë takkie teen rots

"Hennie vir my soos 'n natuurlike kunswerk - pragtig! Baie goed raakgesien Skerp fokus  en besondere tekstuur eb goeie komposisie met die tak wat na regs uitstrek"
1 hour ago
Tina le Grange commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Primêr - sekondêr

"Hennie, laat of nie;  Uitstekende spel van lig; komposisie en tekstuur."
2 hours ago
Hans Myburg commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Droë takkie teen rots

"Mooi met die geel op die klip en die droe hout wat alles intersant maak."
2 hours ago
Hennie Cronjé commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Rustig met ons wagter.

"Die laatmiddag son gee 'n mooi rooi gloed. Dis 'n pragtige foto wat goed uitgevoer is!"
10 hours ago
Josef Steyn commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Droë takkie teen rots

"Pragtige en effektiewe samestelling Hennie."
11 hours ago
Josef Steyn commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Primêr - sekondêr

" Baie subtiele sekondêr. Die beligting absoluut in die kol."
11 hours ago
Braam Gouws commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Droë takkie teen rots

"N foto vertel altyd n storie. Weet ook dat geen 2 mense dieselfde na iets kyk en ervaar nie. Die agter grond gee betekenis aan die droë tak. Daar is altyd mooi in enige iets wat ons aanskou. Die besluit is jou eie. Baie mooi foto !"
11 hours ago
Hennie Cronjé posted photos
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Dove in flight.

"Hierdie is 'n low key foto wat oorwegend donker is.  Die duif regs is die fokuspunt omdat dit helderder en beter gedefinieër is. Die ander duif vorm 'n sekondêr, maar is eintlik die interessante een omdat dit in vlug geneem…"
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on Pieter Steyn's photo
Thumbnail

Sekretarisvoël profiel (3899 a)

"Dis min dat ons 'n sekretarisvoël in soveel detail sien. Dis pragtig! Die lig val baie mooi op hom en die agtergrond is mooi donker. Dit laat die beeld sterk uitstaan. Ook mooi kleure met skerp fokus. Mooi!"
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on Anita du Toit's photo
Thumbnail

Tema Verwerk

"Baie oulik, pragtig en goed uitgevoer! Ek hou van die raam. Baie mooi!"
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Dis 'n uitstekende foto vir die tema. Ook goeie envoud en agtergrond, met skerp fokus. Baie mooi!"
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on Henriette Vermeulen's photo
Thumbnail

Kunswerk

"Ja, dit is werklik iets besonders en baie mooi! Ek verstom my aan kunstenaars se verbeelding en kreatiwiteit. Die beeld id bietjie donker, veral laer af. Jy kan dit gerus met die dodge tool ophelder."
12 hours ago
Hennie Cronjé commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Newtown graffiti 17 (Vroueregte)

"Dis jammer van die waterpype voor die onderste skildery, wat pragtig is (en ten minste volledig verstaanbaar is). Die boonste foto is grootliks verstaanbaar, maar daar is tog elemente in wat ek nie verstaan nie. Ook 'n baie mooi prent wat baie…"
12 hours ago
Johan Ayres commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Primêr - sekondêr

"Haha, ja, vir ons wat jou ken is dit nogal besonder laat. Op 'n ernstige noot, 'n baie mooi foto wat die spel met lig pragtig illustreer."
23 hours ago

Hennie Cronjé's Photos

  • Add Photos
  • View All

Hennie Cronjé's Blog

VERKLEINING VAN FOTO'S

Posted on November 27, 2019 at 11:20am 3 Comments

Die afgelope tyd het party Fotoskolers probleme ondervind om foto's gelaai te kry. Dit wil vir my en Igno voorkom asof die hoofrede is dat die foto's te groot is. Daarom wil ons voorstel dat julle jul foto's eers verklein voordat julle dit laai. Maak dit eers 72 dpi (dots per inch). As dit 'n landskapsfoto is, maak die wydte 1024-2000 piksels. Die hoogte sal self daarby aanpas. As dit 'n portret formaat is, maak die wydte dan 768-1000 piksels. Weer eens sal die hoogte dan daarby…

Continue

GOEIE NUUS!!!!

Posted on May 16, 2017 at 12:13pm 7 Comments

Wil jy Photoshop koop maar dis te duur? Wel, ek het goeie nuus vir jou. Daar is nou 'n program op die mark wat sterk aan te bevele is: AFFINITY PHOTO version 1.5. Dit kos ongeveer R800 in SA. Dit het in 'n oorsig in Digital Photo 5/5 sterre gekry. Ek haal aan: "Affinity may be very much its own software, but we can't help thinking that this is what Photoshop would look like if Adobe listened to every piece of feedback it received". Alles wat mens nodig het, is daar (behalwe miskien Layers…

Continue

Namib-toer 4-10 April 2016

Posted on July 12, 2015 at 10:50am 1 Comment

Ek reël 'n toer deur die Namib van Aus in die suidooste tot Walvisbaai in die noordeweste van 4-10 April 2016. Dit is met die hulp van Johan Jooste van Windhoek. Die basiese wat nodig is, is 'n 4X4 trek voertuig met lae trek, R10 000 per persoon en 'n inskrywing op die webbladsy Johan Jooste Photography. Aangesien die toer ook op die oop mark geadverteer word, moet…

Continue

Wat Fotoskolers afneem

Posted on October 19, 2014 at 8:05pm 23 Comments

Onlangs het ek 200 opeenvolgende foto's geanaliseer en geklassifiseer volgens die onderwerp van die fotografie. Hier is die resultate:

Landskappe                           55

Wildlewe, insl voëls                46

Objekte                                23

Plante                                  19

Mense                                  12

Geboue                                 9

Sonop/sononder                     8

Huishoudelike diere  …

Continue

Comment Wall (130 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 4:34pm on May 21, 2020, Anita du Toit said…

Dankie Hennie.. ek waardeer jou krit op my foto van vandag.

At 12:33pm on May 18, 2020, Josef Steyn said…

Bulbul. Hennie, om by die tema te pas het ek die Engelse naam vir die tiptol gebruik.

At 8:59am on April 20, 2020, Martie Venter said…

Baie geluk, Hennie - en baie dankie vir al jou moeite met ons foto's, ons het al ongelooflik baie by jou geleer!

At 8:54am on April 20, 2020, Tina le Grange said…

Goeie more Hennie, ten spyte van ons inperking, aanvaar ek dat jy 'n baie gelukkige verjaardag sal hê. My allerbeste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar, gevul met baie vreugde, goeie gesondheid en nog baie foto-geleenthede. Baie dankie vir die besondere manier waarop jy ons in fotografie lei. Groot voorreg om by jou te leer.

At 1:38am on April 20, 2020, Linda Erasmus said…

baie geluk met die verjaarsdag!

At 12:54am on April 20, 2020, Anita du Toit said…

Ons leermeester herdenk vandag sy geboortedag, baie geluk Hennie  ons hoop jy het 'n besondere verjaarsdag met al die gelukwense op sosiale media en foonoproepe al kan jou familie nie fisiese kontak maak nie. Mag dit vir jou 'n geseende en gesonde nuwe lewensjaar wees. Ons waardeer jou hier by Fotoskool. 

At 2:40pm on October 11, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie, baie dankie vir jou advies... die nuwe kamera Canon 7D mrk11 het my heeltemal in die duister in die aand. As ek nie die kamera op bulb sit met driepoot nie, kry ek nie foto geneem nie al sit ek my ISO hoe hoog net om foto geneem te kry, hy wil nie fokus dat ek kan afneem nie, hy sukkel selfs met die flash aan??  Verder dink ek ken ek sy grille al redelik. Ek neem net op manual af... Baie dankie vir jou advies.

At 12:35pm on July 17, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie weereens baie dankie vir jou kommentaar, ek besef jy is baie besig, dit maak jou raad meer spesiaal...

At 4:20pm on July 16, 2019, Heleen Moulder said…

Hennie baie dankie vir jou kommentaar en raad, ek gaan beslis probeer om my F Stop laer te maak volgende keer...

At 8:34pm on April 20, 2019, Tina le Grange said…

Beste Hennie, ons hoop jy het 'n heerlike bederfdag gehad. Ons allerbeste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar. Baie dankie vir jou groot bydrae om my te motiveer om my kamera altyd byderhand te hou en my aftree-stokperdjie te bly geniet.  Groete Coenie en Tina

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html