Hendrik van Taak
  • Male
  • RIEBEEK-KASTEEL
  • South Africa
Share

Hendrik van Taak's Friends

  • Elna Geringer
  • Josef Steyn

Hendrik van Taak's Discussions

Vergroting van foto's

Started Nov 8 0 Replies

 As ek 'n foto wil vergroot maak die vergroting gewoonlik oop in 'n aparte blad. Nou kom dit op....wat nou?This site has been reported as unsafeHosted by storage.ning.comMicrosoft recommends you…Continue

Raamspoed

Started this discussion. Last reply by Hendrik van Taak Oct 20. 2 Replies

Help asb. Is daar 'n verskil in die kwaliteit van 'n foto as die verstelling van die raamspoed op 10 rame per sekonde is teenoor 3 rame per sekonde, gegee dat die res van die verstellings korrek is?Continue

Swart & Wit Fotografie

Started this discussion. Last reply by Hendrik van Taak Aug 10. 2 Replies

Ek lees baie oor fotografie wat ek in die hande kan kry. Dit wil voorkom asof daar twee menings oor sw-fotografie bestaan, nl die een is om vooraf te besluit dat jy sw-foto’s gaan neem en  jou kamera…Continue

ND Filters

Started this discussion. Last reply by Erika Kotze Oct 26, 2019. 10 Replies

Kan iemand asb 'n ND Filter app vir 'n selfoon aanbeveel of is dit tyd mors om daardie roete te gaan, of het iemand dalk 'n tabel beskikbaar?Continue

 

Hendrik van Taak's Page

Latest Activity

Josef Steyn commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Men at work

"Iets wat 'n mens deesdae selde sien. Die komposisie van die foto is goed soos dit is, met die perd se voorlyf wat konteks gee. Ek sou nogal dink dat deur in te zoem op die poot en hande sal nog 'n besonderse foto gee. Baie moeilike lig wat…"
3 hours ago
Magda vd Merwe liked Hendrik van Taak's photo
3 hours ago
Hendrik van Taak posted a photo
4 hours ago
Magda vd Merwe commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Waterkant

"Pragtige foto"
yesterday
Doretha Kock commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Waterkant

"Inderdaad rustig en 'n pragtige foto."
yesterday
Donald Daniel Jacobs commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Waterkant

"mooi rustige toneel ... wonder oor die swart streep bo"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Waterkant

"Ja, dit is pragtig en ek glo baie rustig. Die komposisie is goed en ek hou van die wolkies wat so in strale uitstraal. Wanneer mens landskappe in direkte sonlig afneem, is die skaduwees gewoonlik baie donker. Mens sien dit ook hier. Mens kan dit…"
Saturday
Hendrik van Taak posted a photo

Waterkant

Hier word die rustigheid van die plattelandse lewe op Porterville weerspieël.F/13, SS1/160, ISO-200, 3-stop ND Filter
Saturday
Hennie Cronjé commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Kolgans

"Baie goed gedoen met pragtige aksie. Dis moeilik om die beligting reg te kry so teen die helderder lug, maar hier het jy goed gedoen. Mooi skerp met die kleure wat goed uitkom. Mooi!"
Friday
Hendrik van Taak posted a photo
Friday
Johan Ayres commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Mac

"Die foto het baie potesiaal as 'n wit en swart foto. Die lig val mooi en die kontraste is goed, maar die noise doen afbreek aan 'n mooi foto. Die foto is goed genoeg sonder om filters te gebruik."
Nov 21
Donald E Jacobs 2nd commented on Hendrik van Taak's photo
Nov 21
Donald E Jacobs 2nd commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Mac

"Mac ek hoop nie jy gee om nie, ek het gekyk of ek dit kan verbeter"
Nov 21
Hennie Cronjé commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Mac

"In eenvoudige taal lyk dit asof die fokus skerp is, maar hier is baie "noise". Dis iets wat toelaatbaar in wit en swart is, maar miskien is dit net bietjie erg hier. Die lig val mooi op sy gesig en die beligting is goed. So, hierdie foto…"
Nov 21
Hendrik van Taak commented on Hendrik van Taak's photo
Thumbnail

Mac

"Ek weet nie of die rastereffek die truuk doen nie"
Nov 21
Hendrik van Taak posted a photo
Nov 21

Hendrik van Taak's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (4 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:51am on August 28, 2020, Josef Steyn said…

Ek sukkel ook Hendrik. Ek weet nie van enige raad nie.

At 9:23am on June 11, 2020, Josef Steyn said…

Dankie Hendrik, ek laai sommer twee.

At 8:40pm on February 8, 2020, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kommentaar op my gekombineerde blomfoto's. Dit s belangrik dat ons ander fotograwe se insette kry en jy kan dit gerus weer doen as die geleentheid hom voordoen. Met betrekking tot jou mentor? se opmerking oor soliede kleure lewer ek graag as volg kommentaar.

1. Dat daar nie soliede kleure in 'n foto mag voorkom nie impliseer 'n absolute, m.a,w. daar mag nooit soliede kleure voorkom nie. Dit is 'n onmoontlike vereiste waaraan nie voldoen kan word nie.

2. Soos die stelling nou lees is dit van toepassing op alle soorte fotografie en weereens is dit 'n onmoontlikheid. Een voorbeeld: Een van die vereistes vir 'n goeie swart-en-wit foto is dat dit al die kleurtone van pikswart tot spierwit behoort te bevat.

3. Vir enige so 'n stelling behoort daar 'n afsnypunt te wees, m.a.w. iets soos "sodra meer as 10% van 'n foto uit 'n soliede kleur bestaan is dit onaanvaarbaar". Vir enige so 'n stelling sal daar altyd 'n oorgangsfase wees wat strek van aanvaarbaar tot onaanvaarbaar.

4. Soms is dit wenslik om groot dele van die foto 'n soliede kleur te maak. In die boek wat ek en Hennie oor komposisie geskryf het wys ek 'n hele paar foto's waar groot dele van die foto's spierwit en totaal sonder detail is en tog is dit vir daardie foto's nodig om die verlangde effek te verkry.

5. As 'n mens so n stelling maak sou dit beter wees om dit moontlik as volg te verwoord: 'n mens moet waak daarteen om die % soliede kleure wat in 'n foto voorkom te beperk tensy die aard en doel van die foto dit 'n vereiste maak. 

Ek hoor graag van jou. Jy kan hierdie forum gebruik of vir my e-pos by josefmsteyn@gmail.com

At 9:05am on November 8, 2019, Josef Steyn said…

Hendrik, ek het Oupa Jasper verwerk soos jy voorgestel het. Ek hoor graag jou mening nou.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html