Henriette Visser
  • Female
  • Port Elizabeth, Eastern Cape
  • South Africa
Share
 

Henriette Visser's Page

Latest Activity

Henriette Visser liked Hennie Cronjé's photo
Dec 27, 2020
Henriette Visser liked Ingrid Louw's photo
Dec 27, 2020
Henriette Visser commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

B47A3458

"Jan, jy moet regtig eendag 'n werkswinkel aanbied op makro-fotografie. Ek is totaal gefassineerd deur jou pragtige en some ongewone foto's."
Dec 27, 2020
Henriette Visser commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

net 'n vinnige uitloer!!

"Dis nou goed gevang! Alles is mooi skerp."
Dec 27, 2020
Henriette Visser commented on Vida van Schalkwyk's photo
Thumbnail

sebra - Naval hill natuurreservaat, Bloemfontein

"Vida, dis vir my baie mooi. Die swart en wit staan lekker sterk uit tussen die geel blommetjies."
Dec 27, 2020
Henriette Visser commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Kleure in die bos

"Wow, Hennie, ek is mal oor al die kleure en teksture!"
Dec 27, 2020
Donald Daniel Jacobs liked Henriette Visser's photo
Nov 9, 2020
Henriette Visser commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Skillie - Hennie se huiswerk

"Dankie Hennie! Dis mos hoe mens leer!"
Nov 9, 2020
Henriette Visser commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Skillie - Hennie se huiswerk

"Dankie Hennie! Dis mos hoe mens leer!"
Nov 9, 2020
Hennie Cronjé commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Skillie - Hennie se huiswerk

"Dis beter - baie dankie vir jou moeite. Dis nou ‘n pragtige foto met goeie komposisie. "
Nov 9, 2020
Donald Daniel Jacobs commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Skillie

"kostelik,,, mooi foto"
Nov 8, 2020
Henriette Visser posted a photo

Skillie - Hennie se huiswerk

Ek het die skillie so effe na regs geplaas nal van Hennie se kommentaar.
Nov 8, 2020
Hennie Cronjé commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Skillie

"Dis pragtig en veral so by die water is dit iets spesiaals. Mooi skerp met goeie beligting. Omdat hy na links kyk, kon jy hom bietjie na regs geplaas het. Andersinds baie goed gedoen."
Nov 8, 2020
Tersia Weitsz commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Skillie

"Nat bek gevang by die water, mooi gedoen Henriette"
Nov 8, 2020
Henriette Visser posted a photo

Skillie

Ons kuier vir die naweek anderkant Uitenhage en het vandag drie van hierdie gunstelinge gesien.
Nov 7, 2020
Hennie Cronjé commented on Henriette Visser's photo
Thumbnail

Vars uit die tuin

"Wat 'n voorreg om so iets saam met die huis te kry. Hierdie foto is pragtig, met sy mooi sterk kleure. Mooi skerp ook en die agtergrond is baie goed. Mooi!"
Oct 29, 2020

Henriette Visser's Photos

  • Add Photos
  • View All

Henriette Visser's Blog

Troufotograwe

Posted on May 29, 2013 at 11:12am 0 Comments

Hallo almal,

Ek lees vanoggend hierdie baie insiggewende artikel, wat deur 'n professionele troufotograaf geskryf is. Stof tot nadenke vir die bruidspaar, gasfotograwe en offisiele fotograaf. Geniet dit. http://petapixel.com/2013/05/15/guest-photographers-or-why-you-should-have-an-unplugged-wedding/ 

Comment Wall (6 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:12pm on September 28, 2020, Josef Steyn said…

Dankie vir jou kyk en kommentaar Henriëtte. In my boek oor komposisier en ontwerp wat ek 'n tyd gelede die lig laat sien het is daar 'n uitgebreide afdeling oor die punt wat jy genoem het en ook ander van dieselfde aard. Dit is te 'n lang storie om hier te beskryf. Die uiteinde van die argumente is egter dat die foto reg geplaas is.

At 9:05pm on September 18, 2014, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Henriëtte;  beste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar.

At 2:49pm on April 10, 2013, Maronel Steyn said…

Ek sal Vrydagmiddag gou 'n draai maak sodat ons kan reel vir iets.  Ja dis hoekom ek voel dis nogal goed om 'n man in die span te he, want 'n vrou voel altyd bang om alleen met sulke duur kameratoerusting rond te staan.  Dawie, my man, probeer altyd by wees maar dit is nie altyd vir hom moontlik nie.  Ons praat Vrydag.

At 8:42am on April 10, 2013, Maronel Steyn said…

Ek is terug by die huis so wanneer sal dit jou pas.  Ek kan Vrydag 'n draai by die apteek maak as jy wil dan maak ons reelings en kry selfoonnommers van mekaar.  

At 2:42pm on March 8, 2013, Maronel Steyn said…

Skuus man, ek sien nou jy se op jou ander foto dat jy wel graag saam sal wil werk aan ons projekte. Dis altyd lekker om raad te vra of te hoor hoe iemand anders dit sien. Ek gaan ongelukkig tot die 26 Maart weg wees uit PE en dan gaan ons weer die Paasnaweek Mosselbaai toe om my ma se 80ste verjaarsdag te vier. Ons sal teen 8 April terug wees. Ek sal dan graag 'n afspraak met jou wil maak sodat ons mekaar kan ontmoet en sien hoe ons kan saamwerk. Ek sien baie uit daarna. Ons is in Blouwaterbaai. Waar is jy.

At 2:33pm on March 8, 2013, Maronel Steyn said…

Henriette, ek weet nie van jou nie, maar ek dink dit sal lekker wees om 'n fotografieklub te stig sodat 'n mens by mekaar kan leer. Ek dink ook dat as 'n mens in 'n groep is, is jy 'n bietjie veiliger met jou toerusting ens. Laat weet of jy sou belangstel en of jy van nog mense in PE weet wat sal belangstel in so 'n klub.

 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html