Henry
  • Male
  • Cape Town
  • South Africa
Share

Henry's Discussions

Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar

Started this discussion. Last reply by carin joubert Jul 19. 5 Replies

Kan iemand dalk goeie verduideliking gee waarom fotos anders lyk op 'n foon as op 'n laptop byvoorbeeld. Vra namens iemand. Lyk goed op foon maar vaal op laptopContinue

 

Henry's Page

Latest Activity

carin joubert replied to Henry's discussion Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar
"Dit is presies dieselfde wat gebeur as jy 'n foto vergroot, die beeld raak minder skerp of selfs uit fokus.  Foto is mos nou klein op jou kamera en baie groter op jou rekenaar skerm."
Jul 19
Henry replied to Henry's discussion Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar
"Dankie Elna, dinge lyk ook verskillend van skerm tot skerm. Ek het die gewoonte om fotos op my laptop bietjie meer woema te gee wat kleur aanbetref dan vertoon dit beter elders."
Jul 16
Henry replied to Henry's discussion Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar
"Ja, my ondervinding is dieselfde naamlik dat die foto op my foon baie mooi en kleurvol is maar nie so goed lyk op my laptop nie. Ek het gehoor dat die fone vandag baie "vivid" en "saturated" screens het terwyl dit nie die geval…"
Jul 16
Josef Steyn replied to Henry's discussion Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar
"Henry, van die PC's se skerms is nie baie goed nie en gee nie 'n goeie weergawe van ;n foto nie. Die Engelkse aanhaling wat Elna gegee het, som die saak goed op. Ek het die probleem oorkom deur een van die los, groter platskerms aan my…"
Jul 16
Elna Geringer replied to Henry's discussion Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar
"Henry, as jy die vraag anders om gevra het "Foto lyk goed op skootrekenaar maar vaal op foon" dan sou ek nogal gedink het dit gaan daaroor dat die foon net nie soveel "pixels" het as die skootrekenaar nie. Maar soos jy dit nou…"
Jul 16
Henry posted a discussion

Kleur verskil van fotos op foon en rekenaar

Kan iemand dalk goeie verduideliking gee waarom fotos anders lyk op 'n foon as op 'n laptop byvoorbeeld. Vra namens iemand. Lyk goed op foon maar vaal op laptopSee More
Jul 14
Henry commented on Tina le Grange's photo
Jun 27
Henry liked Tina le Grange's photo
Jun 27
Anita du Toit left a comment for Henry
"Hallo Henry, baie welkom by Fotoskool, hoop jy geniet dit hier. Igno se weeklikse temafoto's is buite werking, ek plaas nou die tema's op die regterkant van die blad onder FORUM. Jy laai dit soos gewoonweg, benoem net die foto vlg die…"
Jun 7
Henry commented on Igno van Niekerk's group Weeklikse temafoto's
"Sien geen opsie om fotos op te laai nie"
Jun 7

Henry's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 2:16pm on June 7, 2020, Anita du Toit said…

Hallo Henry, baie welkom by Fotoskool, hoop jy geniet dit hier. Igno se weeklikse temafoto's is buite werking, ek plaas nou die tema's op die regterkant van die blad onder FORUM. Jy laai dit soos gewoonweg, benoem net die foto vlg die tema. Dis goed om jou foto's 'n naam te gee.

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html