Igno van Niekerk
  • Male
  • Bloemfontein
  • South Africa
Online Now
Share

Igno van Niekerk's Friends

  • Tina
  • bianca bronkhorst
  • Dirk Koekemoer
  • Elsabè Labuschagne
  • Willie Schoombee
  • Louine Els
  • Adre Vorster
  • Gerhard Niemand
  • Carol van Aswegen
  • Renier Van Zyl
  • Christelle
  • Marenschia Goosen
  • Mandie Herbst
  • Renette van der Merwe
  • Monica Smal

Igno van Niekerk's Discussions

Kameras gediens of herstel in Bloemfontein

Started this discussion. Last reply by Martie Venter May 20, 2015. 12 Replies

Hoe om vuurwerke af te neem!

Started this discussion. Last reply by Charles Whitehead Dec 29, 2011. 1 Reply

 

Igno van Niekerk's Page

Latest Activity

Tersia Weitsz commented on Igno van Niekerk's blog post Kommentaar op foto's
"Dankie Igno"
Wednesday
Donald Daniel Jacobs liked Igno van Niekerk's blog post Kommentaar op foto's
Wednesday
Josef Steyn commented on Igno van Niekerk's blog post Kommentaar op foto's
"Baie dankie Igno. Ons almal kan hieruit leer en ons mag maar net vertrou dat dit 'n positiewe invloed sal hê op ons manier van kommentaar lewer."
Tuesday
Igno van Niekerk commented on Robbie's photo
Thumbnail

Perd Portret

"Net jy wat dit sal regkry om die perd kalm te hou met flits en al! En om die fier en trots met die flits uit te lig."
Tuesday
Elna Geringer commented on Igno van Niekerk's blog post Kommentaar op foto's
"Hiep hiep hoera vir die stukkie Igno. Ek dink ons kan dit almal toepas. Dankie hiervoor"
Tuesday
Igno van Niekerk posted blog posts
Monday
El-Mari liked Igno van Niekerk's page Gimp vir Beginners
Jun 12
El-Mari liked Igno van Niekerk's page Aanlyn Kursusse
Jun 12
Marie-Louise liked Igno van Niekerk's page Leersame Webwerwe
Jun 12
Marie-Louise liked Igno van Niekerk's page Leersame Webwerwe
Jun 12
Igno van Niekerk commented on Igno van Niekerk's blog post Oplaai van foto's
"Ons werk nog aan die probleem en wag vir die Amerikaners om te help... Groete Igno"
Jun 10
Willie Dreyer commented on Igno van Niekerk's blog post Oplaai van foto’s probleem
"Ek kry nog steeds nie fotos gelaai nie"
Jun 10
Hendrik van Taak commented on Igno van Niekerk's blog post Oplaai van foto's
"Dag Igno Verskoon my onkunde asb, maar is 'n "Password reset" dalk nie die antw nie? Ek kan "unsubscribe", maar kan dan ook al my reeds geplaasde foto's verloor. Groete Hendrik"
Jun 9
Igno van Niekerk posted a blog post

Oplaai van foto's

Hallo AlmalEk probeer nog uitvind waarom sommige mense sukkel met die oplaai van foto's.Hou julle op hoogte.GroeteIgnoSee More
Jun 8
Henry commented on Igno van Niekerk's group Weeklikse temafoto's
"Sien geen opsie om fotos op te laai nie"
Jun 7
Neville Hein commented on Igno van Niekerk's photo
Thumbnail

Die predikant by Elana se troue

"My kommentaar hieronder is 'n fout met die program. "
Apr 4

Igno van Niekerk's Photos

  • Add Photos
  • View All

Igno van Niekerk's Videos

  • Add Videos
  • View All

Igno van Niekerk's Blog

Kommentaar op foto's

Posted on August 3, 2020 at 8:29pm 3 Comments

Nuutste korrespondensie: kommentaar op fotoskool

Posted on August 3, 2020 at 8:21pm 0 Comments

Liewe Fotoskolers,

Ek hoop dat dit met elkeen van julle nog goed gaan, en dat julle kameras darem nie in "lockdown" is nie.

So een keer elke twee jaar moet ek almal dalk net weer herinner aan ons ongeskrewe reels vir kommentaar op ander se foto's:

1) As jy negatiewe kommentaar wil lewer, moet liewer nie kommentaar lewer nie. Jou subjektiewe mening is nie noodwendig almal se mening nie, dus moenie iets se soos: "ek hou nie van hierdie foto nie," of "hierdie foto werk nie"…

Continue

Oplaai van foto's

Posted on June 8, 2020 at 6:11pm 2 Comments

Hallo Almal
Ek probeer nog uitvind waarom sommige mense sukkel met die oplaai van foto's.
Hou julle op hoogte.
Groete
Igno

Oplaai van foto’s probleem

Posted on December 18, 2018 at 7:53am 8 Comments

Hallo Fotoskool,

Ons werk aan die probleem dat foto’s nie opgelaai kan word nie.

Ek is ongelukkig tans in swak seingebied, maar ek hou julle op hoogte.

groete

igno

Comment Wall (20 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:35pm on January 25, 2019, Hannli said…
More Igno. Ons het more 'n funksie aan waar jy vir ons 'n kursus gaan aanbied. Dit is 'n groot wens van my om jou te mag ontmoet en nou gaan ek die kans kry. Sien more en sterkte
At 8:39am on May 25, 2016, Tina le Grange said…

Weer eens, baie dankie Igno dat ons skool weer oop is;  ons waardeer jou hulp!! 25 Mei 2016

At 5:04pm on May 15, 2016, Tina le Grange said…

Igno BAIE dankie dat Fotoskool se deure weer oop is;  dit het gevoel soos 'dood in die familie'.

Wes-Kaap-groete!

At 12:44pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Sorry that's SANpark

At 12:43pm on December 17, 2015, Carol Campbell said…

Hi Igno,

My name is Carol Campbell and I am the news editor at the Daily News in Durban. I am trying to reach Neville Hein as I want permission to use his pic that was made pic of the month on the SAMParks website.

Are you able to help me?

carol.campbell@inl.co.za 0731794129

Kind regards Carol

At 11:35am on May 5, 2015, Petro said…
Halo Igno My email het verander van petrovanzyl@vodamail.co.za na pecoetzee@vodamail.co.za
At 7:39pm on November 14, 2014, Charmaine Lombard said…
Hi Igno ek wonder of jy my bietjie raad kan gee of enige iemand is welkom. Ek het n Nikon D3000 met die twin lense 18-55 en 55-200. Ek soek n lens vir wild en voels en het gekyk na die sigma 150-500. Ek doen fotografie as n stokperdjie en ken nie photoshop nie maar ek is alewig opsoek na n nader skoot, veral in die wildtuin. Is dit die moeite werd en sal die lens met my kamera werk? Groete Charmaine
At 10:57pm on August 14, 2014, Anita du Toit said…

Hi Igno..Ek kry nie Pierre se blog oopgemaak nie, of is nou al weer te haastig!

At 8:30pm on July 26, 2014, Renette van der Merwe said…

Igno ek hoop jy kan my help .Hierdie is 'n foto van internet van "Out of Bounds" Ek het alles gedoen tot waar ek die seleksie van die hond se kop gedoen maar kry nie die water uitgehaal nie. Dit moet wit wees. Dit is in GIMP gedoen en hulle demonstreer dit in PS Ek hoop jy sal my kan help.

At 7:15pm on July 1, 2012, Petro said…

Hi Igno

Ek stel belang in die kursus wat jy Augustus gaan aanbied in Bfn.As ek mag vra, wat is die koste van die kursus.

Baie dankie

Petro

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html