JJ
  • Male
  • Bloemfontein, Vrystaat
  • South Africa
Share

JJ's Friends

  • Pine
  • Jacques van Eeden
  • Mariette van Eeden
  • Willie Schoombee
  • Danie van Wyk
  • Magda vd Merwe
  • Julandi McCabe
  • Cindy Nel
  • Riaan
  • Renette van der Merwe
  • Piet Nel
  • Pieter Steyn
  • Numanri Botes
  • Tina le Grange
  • Gerrie Lambrechts

JJ's Discussions

 

JJ's Page

Latest Activity

Donald Daniel Jacobs commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"interessante verwerking"
21 hours ago
Josef Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Presies reg vir die tema JJ."
yesterday
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Dis 'n goeie foto vir die tema. Baie goed uitgevoer!"
yesterday
JJ commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Baie dankie almal vir die kyk en kommentaar!"
yesterday
JJ posted a photo

Tema Wit-grys

'n verwerking
yesterday
Tina le Grange commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"JJ, en hier is die koppie nog bietjie meer, so effe skeef;  dierbaar! Hy het beslis gehou van die fotografie-sessie :-) Ek  hou ook van die donker lyne wat al ligter raak. Twee ogies, een bekkie, twee swart bene en pote  = …"
Tuesday
Josef Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Delikaat is die regte woord JJ. 'n Baie goeie voorbeeld vir die tema."
Tuesday
Donald Daniel Jacobs commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"goed gedoen"
Tuesday
Hennie Cronjé commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Uitstekend! Dis pragtig en mooi delikaat. Jy kan oorweeg om die vae strepe agter uit te haal (of te verminder), want ek dink nie hulle dra iets by nie. Inteendeel, hulle trek mans se aandag weg van die meeu."
Tuesday
JJ posted a photo

Tema Wit-grys

So laaste een van die meer natuurlike wit-grys meeuBaie dankie vir die kyk en kommentaar vir by die ander foto!
Monday
Elna Geringer commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Beslis nog 'n goeie tema foto JJ. Die skeef draai van die Meeu werk vir my amper beter as die reguit na jou kyk, van gister se foto. Puik gedoen"
Sunday
Dine Potgieter commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Pragtig - die witter deel agter is goed geplaas."
Sunday
Josef Steyn commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Baie mooi JJ. Presies reg vir die tema."
Saturday
JJ posted photos
Saturday
Tina le Grange commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"JJ, ek hou baie van jou tema-foto; ek het nog baie om te leer wanneer dit by tema-foto's kom. Die effense skuins koppie, is baie oulik, skerp fokus en ek hou van die sagte grys en eenvoud. Links en regs is wel donkerder, maar steeds grys en nie…"
Saturday
Gerrie Lambrechts commented on JJ's photo
Thumbnail

Tema Wit-grys

"Mooi tema foto.  Die ligte kleur regs is amper te sterk. "
Saturday

JJ's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (33 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 9:16pm on August 5, 2020, Anita du Toit said…

Baie dankie JJ, ek waardeer jou mooi wense.

At 4:26pm on May 4, 2020, Ella Fourie said…

Baie geluk JJ, mag mag dit geseënde jaar wees.

At 3:15pm on May 4, 2020, Doretha Kock said…

Baie geluk met jou verjaardag JJ en wens jou voorspoed toe.

At 10:19am on May 4, 2019, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag JJ, gesondheid en voorspoedige nuwe lewensjaar vir jou!

At 9:37pm on March 17, 2019, Anita du Toit said…

Ek sukkel ook al die hele week met die probleem JJ.. om als te kroon sukkel ek met Telkom se nuwe foon ook, wat 'n frustrasie!

At 5:59pm on August 14, 2018, Riaan said…

Hello JJ, vertrou jy's ok en dat die blommebesigheid mooi loop. Sal jjy asb vir my jou bankbesonderhede stuur dat ek later die week die R400 vir die Tinplate Merc kan oorplaas. Kan jy ook asb jouadres stuur dat ek vir Rudolph vra om hom te gaan afhaal en vir my bring. Baie dankie en lekker aand mater

At 8:34am on June 14, 2018, Josef Steyn said…

JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"

At 8:39pm on June 7, 2018, Riaan said…

JJ ek moet met jou gesels oor die Merc waarvan jy praat nav my foto van die rooi minimotortjies. Is dit moontlik dat jy 'n paar foto's daarvan kan e-pos na my by riaanforx@gmail.com

At 2:29pm on May 4, 2018, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag JJ.. hoop jou nuwe lewensjaar is gepak met voorspoed en gesondheid.

At 5:52pm on February 27, 2018, Tina le Grange said…

My boot-foto

JJ, jy is skerp;  ek sien nou eers die boot vaar uit..........;  dankie dat jy dit uitgewys het!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html